Verskil tussen weergawes van "Mis (musiek)"

20 grepe verwyder ,  10 maande gelede
Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
 
==== ''Missa brevis'' ====
<nowiki><i>MissaDie ''missa brevis</i></nowiki>'' (letterlik: kort mis) kan, afhangende van tydperk en konvensies, verwys na die toonsetting van 'n ondergroep van die vyf gewone dele van die mis (byvoorbeeld ’n mis wat slegs die Kyrie en [[Gloria]] bevat), óf na ’n mis wat al vyf dele bevat, maar baie kort is in terme van uitvoeringstyd, óf na ’n mis wat nie so veel van vokale en orkestrale kragte gebruik maak as in die geval van die Napolitaanse mis nie.
 
'n ''Missa longa'' ("lang mis") kan as die teenoorgestelde van ’n ''missa brevis'' beskou word as daar na die tydsduur van die mis verwys word.
 
==== ''Missa solemnis'' ====
''<nowiki/><i>'''n ''Missa solemnis</i></nowiki>'' dui op ’n plegtige mis, gewoonlik vir spesiale feesgeleenthede en met uitgebreide stem- en orkeskragte. In dié sin word ''missa brevis'' soms gebruik om die teenoorgestelde van ’n ''missa solemnis'' aan te dui.
 
==== ''Missa brevis et solemnis'' ====
39

wysigings