Verskil tussen weergawes van "Verenigde Arabiese Republiek"

Skakel
(Skakel)
 
}}
 
Die '''Verenigde Arabiese Republiek''' ('''V.A.R.''', [[Arabies]]: الجمهورية العربية المتحدة) was 'n unie tussen [[Egipte]] en [[Sirië]], wat vanaf [[22 Februarie]] [[1958]] tot [[28 September]] [[1961]] as 'n enkele staat saamgesnoer was. Die V.A.R. stort in 1961 na 'n staatsgreep in Sirië in duie. Sirië verklaar hulself onafhanklik, maar Egipte behou die naam Verenigde Arabiese Republiek tot in 1970, waarna die land se naam nain die '''[[Egipte|Arabiese Republiek van Egipte''']] verander is.
 
== Verwysings ==