Verskil tussen weergawes van "Mis (musiek)"

113 grepe verwyder ,  10 maande gelede
Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
(Geskep deur die bladsy "Mass (music)" te vertaal)
 
[[Lêer:Barbireau_illum.jpg|duimnael| ''Missa Virgo paren Christi'' deur Jacobus Barbireau. ]]
Die '''mis''' (Latyn: missa), ’n tipe heilige musikale komposisie, is ’n toonsetting (gewoonlik vir koor en soliste) van die vasgestelde gedeeltes van die [[Nagmaal|Eucharistiese]] liturgie (hoofsaaklik die [[Rooms-Katolieke Kerk|Katolieke Kerk]] se [[Heilige Sakrament van die Altaar]], en die [[Anglikaanse Gemeenskap|Anglikaanse Nagmaal]] en [[Lutheranisme|Lutherse Kerk]] se [[Nagmaal]]). Die meeste misse is toonsettings van die Latynse liturgie van die Rooms-Katolieke Kerk, maar daar is 'n groeiende aantal misse (veral in niekatolieke lande) wat in ander tale as Latyn gekomponeer word. Daar is byvoorbeeld baie misse (dikwels genoem "Communion services", of "nagmaaldienste") vir die [[Kerk van Engeland]] wat op Engelse tekste getoonset is. Toonsettings van die mis neem ook hul naam uit die Rooms-Katolieke liturgie, wat ook na "mis" verwys.
 
Misse kan onbegeleid (a cappella) wees – dit wil sê sonder onafhanklike instrumentale beleiding – of dit kan deur obbligato-instrumente en selfs ’n volledige orkes begelei word. Verskeie misse, veral latere misse, is nooit bedoel om tydens ’n werklike mis uitgevoer te word nie, byvoorbeeld J.S. Bach se mis in B-mineur.
Die Weense mis van die 18de eeu kombineer opera-elemente van die kantatamis met tendense in die simfonie en konsert om koorbewegings te skep. Die grootskaalse misse van die eerste helfte van die eeu het steeds die Gloria en Credo in kleiner bewegings verdeel, anders as die korter misse vir gewone kerke. Verskeie Mozart-misse is in ''missa brevis''-vorm, asook sommige van Haydn se vroeë misse. Latere misse, veral dié van Haydn, volg simfoniese strukture met lang seksies wat in minder bewegings verdeel is – soos 'n simfonie gestruktureer, met soliste wat as 'n ensemble gebruik word eerder as individue. Die onderskeid tussen konsertmisse en dié wat vir liturgiese gebruik bedoel is, het ook met verloop van die 19de eeu vergroot.<ref name="RocheLingas">Roche, Elizabeth and Alex Lingas. "Mass". ''The Oxford Companion to Music''. Ed. Alison Latham. Oxford Music Online.</ref>
 
==== BelangrikeGroot werke ====
Ná die [[Renaissance]] het die mis al minder as sentrale genre vir enige komponis opgetree, hoewel die befaamste werke van die Barok-, Klassieke en Romatiese era steeds toonsettings van die Ordinariummis is. Verskeie van die beroemdste misse uit die Romantiek is requiemmisse; een van die beroemdstes dié van Brahms, ''Ein Deutsches Requeim'' ("'n Duitse requiem"), wat op die komponis se eie keuse van Bybelse tekste gebaseer is, eerder as die toonsetting van 'n standaardliturgie.
 
* ''Mis in C-majeur'' en ''Missa solemnis'' in D-majeur deur [[Ludwig van Beethoven|Beethoven]]
* ''Mis in G-majeur'' en vyf ander deur [[Franz Schubert|Schubert]]
* <nowiki><i>''Missa Choralis</i></nowiki>'' en <nowiki><i>''Hongaarse Kroningsmis</i></nowiki>'' deur [[Franz Liszt|Liszt]]
* ''Requiem'' deur [[Hector Berlioz]] (1837)
* ''Mis in D-mineur'', ''Mis in E-mineur'' en ''Mis in F-mineur'' deur [[Anton Bruckner|Bruckner]]
* ''Requiem'' deur [[Camille Saint-Saëns]] (1878)
* ''[[ St. Cecilia Mass |St. Cecilia Mass]]'' en 13 ander deur [[Charles Gounod|Gounod]]
* ''[[ Messa (Puccini) |Messa]]'' deur [[Giacomo Puccini|Puccini]]
* ''Petite messe solennelle'' (1863) deur [[Gioachino Rossini]]
* ''Mis in D-mineur,'' op. 10 (1866) deur John Knowles Paine
 
Dié regulasies dra vandag min of geen gewig nie, veral na afloop van die wysigings deur Vatikaan II. Heel onlangs het [[pous Benedictus XVI]] 'n terugkeer na gelyksang as primêre musiek van die liturgie bepleit, aangesien dit uitdruklik in die dokumente van Vatikaan II, spesifiek ''Sacrosanctum Concilium 116'', genoem word.<ref>[http://www.vatican.va/archive/hist_councils/ii_vatican_council/documents/vat-ii_const_19631204_sacrosanctum-concilium_en.html#116 Constitution on the Sacred Liturgy Sacrosanctum Concilium]</ref>
 
==== Groot werke ====
 
===== 20ste eeu =====
* ''Bright Mass with Canons'' deur Nico Muhly
* ''Misa flamenca'' deur Paco Peña
* ''Mis'' (2000) deur James MacMillan
* ''Misa de San Isidro'' (2001) deur Dieter Lehnhoff
* ''Requiem'' (2001–2002) deur Christopher Rouse
39

wysigings