Verskil tussen weergawes van "Augusta, Maine"

Verbeter
(Verbeter)
'''Augusta''' is die [[hoofstad]] van die [[deelstaat]] [[Maine]] in die [[Verenigde State van Amerika]]. Dit is die derde kleinste Amerikaanse hoofstad (na [[Montpelier, Vermont|Montpelier]] en [[Pierre]]) en die negende grootste stad in Maine. Volgens die 2010-sesus het Augusta ongeveer 19 000 inwoners.
 
Augusta lê aan die Kennebec-rivier, op die plek waar die rivier bevaarbaar word. Die getye[[gety]]e van die [[Atlantiese Oseaan]] dring tot by die stad deur.
 
Dit is die tuiste van ''University of Maine at Augusta''.