Verskil tussen weergawes van "Party vir die Diere"

geen wysigingsopsomming nie
(bygewerk)
 
}}
 
Die '''Party vir die Diere''' ([[Nederlands]]: ''Partij voor de Dieren'', PvdD) is 'n [[Nederland]]se politieke party, wat op [[28 Oktober]] [[2002]] gestig is. Die party staan vir 'n [[dier]]- en milieuomgewing-vriendelike beleid. Nederland is sedert 30 November 2006 die eerste land ter wêreld waarin 'n party met die hooftema in die parlement verteenwoordig is.
 
Die politieke leier was tot 8 Oktober 2019 [[Marianne Thieme]] gewees. Die verkiesings van die nuwe [[Tweede Kamer]] op 15 Maart 2017 is deur die Party vir die Diere gewen. Die party het 5 setels behaal (+3).
Anonieme gebruiker