Verskil tussen weergawes van "Tafelsout"

5 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
}}
 
'''SoutTafelsout''' is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks in [[voedsel|kos]] geëet word.
 
Gewone sout is 'n minerale stof wat bestaan uit '''natriumchloried''' (NaCl), 'n verbinding wat deel uitmaak van die groter klas van ioniese soute. Sout in sy natuurlike vorm is 'n kristallyne mineraal bekend as rotssout of haliet. Sout is in groot hoeveelhede teenwoordig in die see waar dit die belangrikste minerale bestanddeel is, met die oop see wat ongeveer 35 gram (1,2 onse) van vastestowwe per liter bevat, 'n soutgehalte van 3,5%.
100 320

wysigings