Verskil tussen weergawes van "Plantkunde"

4 grepe bygevoeg ,  11 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (thumb → duimnael)
 
* Plantsistematiek beskryf die vormrykdom van plante, dit verklaar hierdie verskille en is behulpsaam met die benamingsproses. Plantsistematiek steun ook op baie ander dissiplines binne die biologie.
* Plantmorfologie beskryf die uitwendige kenmerke van plante, en poog om die verskillende plantstrukture te onderskei en te verklaar.
* Plantanatomie en histologie bestudeer die inwendige bou van die verskillende plantweefsels, soos die bou van die [[blaar]], die stingel, die [[wortel]], die [[blom]], die [[vrug]] en die [[saad]]. Plantanatomie bestudeer die bou en die struktuur van die plant en sy organe.
* Onder plantfisiologie word verstaan die studie van die lewenswyse: [[assimilasie (chemie)|assimilasie]], [[asemhaling (plant)|asemhaling]], [[voedsel|voeding]] bv. [[parasitisme]], [[simbiose]] en [[saprofiet|saprofitisme]], die kringloop van stowwe, en laastens die werking binne-in 'n [[sel (biologie)|sel]].
* Plantekologie bestudeer die wisselwerking tussen plante onderling en met hulle omgewing.
2 127

wysigings