Verskil tussen weergawes van "Meter"

736 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: dv:މީޓަރު)
 
In die 1870s en in die lig van meer akkurate meettegnologie is 'n reeks internasionale konferensies gehou om 'n nuwe metriese standaard daar te stel. Die [[Meter Konvensie]] (Convention du Mètre) van 1875 het 'n mandaat uitgereik vir die daarstel van 'n permanente Internasionale Buro van Mates en Gewigte (BIPM: [[Bureau International des Poids et Mesures]]) wat te [[Sèvres]], Frankryk geleë is. Hierdie nuwe organisasie sou die nuwe prototipe meter en [[kilogram]] huisves wanneer dit vervaardig is en ook die nasionale metriese prototipes versprei en sou ook vergelykings tussen hulle en nie-metriese standaarde op 'n deurlopende grondslag doen.
 
<font color="#FFFFFF">[http://gazeteler.oku.gen.tr gazeteler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://gazete.oku.gen.tr gazete]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikaye]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikayeler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyunlar.oku.gen.tr oyunlar]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyun.oku.gen.tr oyun]</font></font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozu.oku.gen.tr şarkı sözü]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozleri.oku.gen.tr şarkı sözleri]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://dizin.oku.gen.tr dizin]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://haber.oku.gen.tr haber]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://toplist.oku.gen.tr toplist]</font><p>
 
Hierdie organisasie het 'n nuwe prototipe staaf in 1889 vervaardig by die eerste Algemene Konferensie oor Mates en Gewigte (CGPM: [[Conférence Générale des Poids et Mesures]]), wat die ''Internasionale Prototipe Meter'' as die afstand tussen twee lyne op 'n standaardstaaf van 'n legering bestaande uit 90% [[platinum]] en 10% [[iridium]] soos gemeet by die smeltpunt van ys.
Anonieme gebruiker