Verskil tussen weergawes van "Lüneburg"

1 greep bygevoeg ,  2 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
Die Universiteits- en [[Hanse]]stad '''Lüneburg''' ([[Nederduits]]: ''Lümborg'') is 'n stad in die [[Duitsland|Duitse]] deelstaat [[Nedersakse]] en in die distrik Lüneburg, 45 km suidoos van die [[Hanse]]stad [[Hamburg]] geleë. Die stad het 'n bevolking van sowat 72 000.
 
Lüneburg het 'n oppervlakte van 70,38 vierkante kilometer en is aan die benedeloop van die Ilmenaurivier geleë.
 
== Stadswyke ==