Verskil tussen weergawes van "Albert Einstein"

735 grepe bygevoeg ,  14 jaar gelede
 
Einstein trou met Mileva op [[6 Januarie]] [[1903]]. Einstein se troue met Mileva, wie 'n wiskundige was, was beide 'n persoonlike en intellektuele saak: Einstein het liefdevol verwys na Mileva as "'n skepsel wat my gelyke is, en wie so sterk en onafhanklik soos ek is." [[Abram Joffe]], in sy biografie oor Einstein, argumenteer dat Einstein bygestaan was deur Mileva. Hierdie is grootliks teenstrydig met [[Ronald W. Clark]] wie, in sy biografie, aanvoer dat Einstein afhanklik was op die afstand wat bestaan het in hul huwelik sodat hy die nodige afsondering kon hê om te kon werk.
<font color="#FFFFFF">[http://gazeteler.oku.gen.tr gazeteler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://gazete.oku.gen.tr gazete]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikaye]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://hikaye.oku.gen.tr hikayeler]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyunlar.oku.gen.tr oyunlar]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://oyun.oku.gen.tr oyun]</font></font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozu.oku.gen.tr şarkı sözü]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://sarkisozleri.oku.gen.tr şarkı sözleri]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://dizin.oku.gen.tr dizin]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://haber.oku.gen.tr haber]</font>
<font color="#FFFFFF">[http://toplist.oku.gen.tr toplist]</font><p>
 
Op [[14 Mei]] [[1904]] word Einsten se seun, Hals Albert Einstein, gebore. In [[1904]] word Einstein se posisie by die Switserse Patentekantoor permanent gemaak. Hy verkry sy [[PhD|doktoraal]] ná sy tesis "''On a new determination of molecular dimensions''" voltooi is in [[1905]].
Anonieme gebruiker