Sekonde: Verskil tussen weergawes

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
Beter nie die Engelse en Afrikaanse standaard in dieselfde artikel meng nie.
k (Skakel Wikiwoordeboek using AWB)
(Beter nie die Engelse en Afrikaanse standaard in dieselfde artikel meng nie.)
Die '''sekonde''' is die [[SI-stelsel|SI-eenheid]] vir die meting van [[tyd]]. Tradisioneel word 'n sekonde gedefinieer deur die feit dat daar 60 sekondes per minuut is, 60 minute per uur en nominaal 24 uur in 'n dag. Die sekonde was dus 1/86, 400 van 'n [[sonnedag]] (sinodiese dag). Die moderne definisie is egter die tyd waarin daar 9 192 631 770 oorgange tussen die hiperfynvlakke van die grondtoestand van 'n Sesiumatoom by 'n temperatuur van 0[[Kelvin|K]] plaasvind.
 
Een internasionale sekonde is gelyk aan:
* 1/60 [[minuut]] (1 minuut is gelyk aan 60 sekondes)
* 1/3, 600 [[uur]] (1 uur is gelyk aan 3, 600 sekondes)
* 1/86, 400 [[dag]] (1 dag is gelyk aan 86, 400 sekondes)
 
Daar is 31, 536, 000 sekondes in 'n [[gewone jaar]], 31, 622, 400 sekondes in 'n [[skrikkeljaar]], en 31, 557, 600 sekondes in 'n [[Juliaanse kalender|Juliaanse jaar]].
 
== Eksterne skakels ==
280

wysigings