Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Riglyne vir voorbladartikels"

geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 9 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5525127)
No edit summary
 
#*(b) 'n '''inleiding''' wat die onderwerp op 'n sinvolle wyse opsom en die leser voorberei op die detail wat in die daaropvolgende afdelings volg.
#*(c) '''passende struktuur'''—Sinvolle afdelings en opskrifte, sonder om 'n indeks te skep wat die lees vergemoeilik. Goeie, logiese uitleg en volgorde van aanbieding.
#*(c) '''korrekte vorm''' van (Suid-)Afrikaanse datums, syfers, matesmaateenhede en die gebruik van "&nbsp" vir spasies in verband hiermee.
#*(e) '''direkte aanhalings of verwysings''' — waar nodig en korrek geformateer deur voetnotas, <nowiki><ref>Smith 2007, bl. 1.</ref></nowiki> of Harvard-verwysing (Smith 2007, p. 1).
#'''Beelde.''' Beelde of diagramme waar toepaslik. Indien daar beelde is moet daar beeldbeskrywings wees en die uitleg moet goed werkvertoon op webblaaiers van verskillende groottes (voorsiening word gemaak vir 'n minimum van 600x800). Die beelde moet geëtiketteer wees wat lisensie betref of die bron, asook die toestemming tot die gebruik van die beeld moet duidelik vermeld word.
#'''Lengte:''' die artikel moet fokus op die hoofonderwerp sonder om té lang dele te bevat wat eintlik beter tuishoort in ander artikels.
#Goeie '''wikisintaks''':
#*(a) Geen ''"[[Wikipedia:Aanhalingstekens|smart quotes]]"''
#*(b) Korrekte gebruik van lyste eerder as kolkarakters/kolpunte/woordverwerkerkoëltjies (''"bullets"'')
#*(c) Interwiki'sInterwikiskakels (op Wikidata gekoppel)
#*(d) Netjies leesbare wikisintaks (bv. goeie spasiëring).
#*(e) Relevante interne skakels, nie te veel of oorbodige skakels, bv. Pretoria, Pretoria, Pretoria, nie.
#*(f) Sinvolle kategorisering.
 
106 854

wysigings