Verskil tussen weergawes van "Death Valley"

945 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Versmelt met Doodsvallei
(Verbeter)
(Versmelt met Doodsvallei)
[[Lêer:Devil's Golf Course in Death Valley from spaceNP.JPGjpg|duimnael|[[Nasa]]Die "Devil-Satellietbeeldgholfbaan" vanin die Death Valley]]
 
Die '''Death Valley''', in [[Afrikaans]] ook bekend as '''Doodsvallei''', is 'n [[Depressie (geografie)|depressie]] en geleë in die oostelike ''Inyo County'', [[Kalifornië]], en strek noordweswaarts. Dit is 80 km oos van die [[Sierra Nevada (Verenigde State)|Sierra Nevada]] en 10 km tot 56 km vanaf die [[Nevada]]-grenslyn. Die vallei is ongeveer 208 km lank, 10 tot 22 km wyd en die laagste punt by Badwater is 86 m onder seevlak. Interessant genoeg is [[Mount Whitney]], die hoogste punt in die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]] (uitgesonder [[Alaska]]) slegs sowat 120 km wesnoordwes van die laagste punt in die ''Death Valley''.
 
[[Lêer:Death Valley from space.JPG|duimnael|links|[[Nasa]]-Satellietbeeld van die Death Valley]]
Op 10 Julie 1913 is 'n [[temperatuur]] van 56,7&nbsp;°C hier gemeet. Dit is die hoogste temperatuur wat nog in die Verenigde State gemeet is.<ref>{{Webaanhaling|url=https://www.wunderground.com/blog/weatherhistorian/world-heat-record-overturneda-personal-account.html|title=World Heat Record Overturned – A Personal Account|publisher=WunderBlog|accessdate=24 October 2016|quote=Consequently, the WMO assessment is that the official highest recorded surface temperature of 56.7°C (134°F) was measured on 10 July 1913 at Greenland Ranch (Death Valley) CA}}</ref>
[[Lêer:Death Valley National Park, California (8) (3377428707).jpg|duimnael|Die Death Valley Nasionale Park in Kalifornië]]
Op 10 Julie 1913 is 'n [[temperatuur]] van 56,7&nbsp;°C hier gemeet. Dit is die hoogste temperatuur wat nog in die Verenigde State gemeet is.<ref>{{Webaanhaling|url=https://www.wunderground.com/blog/weatherhistorian/world-heat-record-overturneda-personal-account.html|titletitel=World Heat Record Overturned – A Personal Account|publisheruitgewer=WunderBlog|accessdatetoegangsdatum=24 October 2016|quoteaanhaling=Consequently, the WMO assessment is that the official highest recorded surface temperature of 56.7°C (134°F) was measured on 10 July 1913 at Greenland Ranch (Death Valley) CA}}</ref>
 
Die naam van Kalifornië se Death Valley herdenk die dood van 'n groep prospekteerders wat tydens die groot goudstormloop van Kalifornië in 1849 probeer het om die kom oor te steek. Die kom, wat 'n oppervlakte van omtrent 1&nbsp;450&nbsp;km² het, is in die noordelike deel van die [[Colorado]]-woestyn geleë en is nog ’n voorbeeld van 'n sinkdalkom; sy diepste deel is 86&nbsp;m benede seespieël. Die klimaat is baie warm en droog; die gemiddelde jaarlikse reënval is slegs 250&nbsp;mm en 'n maksimum-temperatuur van 56,7 °C in die skaduwee is al hier opgeteken.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== BronBronnelys ==
* ''Collier's Encyclopedia'', Volume 7: Bladsy 765. Crowell-Collier Educational Corporation. 1970
* ''[[Kennis (ensiklopedie)|Kennis]]'', 1980, ISBN 0-7981-0824-X, volume 1, bl. 83
 
{{coordKoördinate|36|14|49|N|116|49|01|W|dim:86km|displayaansig=titletitel}}
 
{{Saadjie}}
 
{{Normdata}}