Verskil tussen weergawes van "Wim de Villiers"

Styl
(Die Demokratiese Alliansie vra vir 'n onafhanklike ondersoek na De Villiers se beweerde pogings om regter Edwin Cameron om te koop)
(Styl)
}}
 
'''Willem "Wim" Johan Simon de Villiers''' (gebore [[1959]]) is sedert [[2015]] rektor en visekanselier van die [[Universiteit Stellenbosch]] (US).<ref>{{Webaanhaling|url=https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/twee-studente-behandel-na-brand-by-koshuis/|titel=Twee studente behandel ná brand by koshuis|werk=[[Maroela Media]]|outeur=Mariné Lourens|datum=13 Augustus 2019|toegangsdatum=13 Augustus 2019}}</ref> Hy het [[Russel Botman]] opgevolg nadat lg.laasgenoemde skielikin dood[[2014]] isskielik aan 'n hartaanval in [[2014hartaanval]] dood is.<ref name="mg"></ref>
 
De Villiers was voorheen die Dekaan van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die [[Universiteit van Kaapstad]].<ref name="mg">[https://mg.co.za/article/2014-12-01-wim-de-villiers-named-new-stellenbosch-university-vice-chancellor Wim de Villiers named new Stellenbosch University], [[Mail & Guardian]], 01 Desember 2014</ref>
 
== Lewe ==
Nadat hy sy mediese graad verwerf het, het De Villiers na [[Engeland]] verhuis, waar hy in [[1995]] 'n doktorsgraad in Immunologie[[immunologie]] aan die [[Universiteit van Oxford]] verwerf het. Daarna verhuis hy na die [[Verenigde State]] waar hy as 'n gastro-enteroloog gewerk het. Hy het ook talle senior- posisies by die [[Universiteit van Kentucky]] beklee, waaronder die hoof van gastro-enterologie.<ref name="mg"></ref>
 
Hy het ook 'n meestersgraad in gesondheidsorgbestuur aan [[Harvard-universiteit]] verwerf.<ref name="mg"></ref>
30 810

wysigings