Verskil tussen weergawes van "1967"

3 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
(→‎Geboortes: Kalifornië.)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[23 April]] – [[Sojoes 1]] word gelanseer in ’n wentelbaan en vervoer ’n enkele [[ruimtevaarder]], kolonel [[Vladimir Komarov]], wat sterf wanneer die ruimtetuig val tydens terugkeer na die aarde.
* [[5 Junie]] – Die [[Sesdaagse Oorlog]] begin.
* [[7 Junie]] – Sesdaagse Oorlog:[[Israel]] val die Golan-hoogland[[Golanhoogland]] binne.
* [[10 Junie]] – Sesdaagse Oorlog: [[Israel]]iese magte beëindig hulle opmars in [[Sirië]] en hou hulle by 'n [[Verenigde Nasies|VN-skietstaking]] en bring daarmee 'n einde aan ses dae se gevegte op drie fronte.
* 10 Junie – [[MiG-23]], Sowjetvegvliegtuig, se nooiensvlug.