Verskil tussen weergawes van "1967"

4 grepe bygevoeg ,  9 maande gelede
(→‎Sterftes: Skakel)
(→‎Gebeure: Skakel)
* [[3 September]] – [[Swede]] skakel amptelik oor na bestuur aan die regterkant van die pad. (Sien ''[[Dagen H]]''.)
* [[30 November]] – Suid-Jemen word van die Verenigde Koninkryk onafhanklik.
* [[3 Desember]] – Eerste [[hartoorplanting]] wêreldwyd onder leiding van dr. [[Christiaan Barnard|Chris Barnard]] in die [[Groote Schuur-hospitaal]], [[Kaapstad]].
* [[17 Desember]] – Harold Holt, die Eerste Minister van [[Australië]] verdwyn terwyl hy naby Portsea, [[Victoria]] swem.
 
Anonieme gebruiker