Verskil tussen weergawes van "Niels Bohr"

16 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Niels Henrik David Bohr''' ([[7 Oktober]] [[1885]] – [[18 November]] [[1962]]) was 'n [[Denemarke|Deense]] [[fisikus]] wat belangrike kernfisika-ontdekkings gemaak het. Hy het fundamentele bydraes tot die begrip van [[atomiese struktuur]] en [[Kwantummeganika|kwantumfisika]] gelewer. As erkenning vir hierdie bydraes het hy die [[Nobelprys vir fisika]] in [[1922]] ontvang.<ref>{{en}} {{cite web | title = The Nobel Prize in Physics 1922 | publisher = Nobelprize.org | url = https://www.nobelprize.org/nobel_prizes/physics/laureates/1922/index.html |accessdate=8 Oktober 2017}}</ref><ref name="HAT Taal-en-feitegids">HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8</ref>
 
== Belangrikste prestasies ==
Anonieme gebruiker