Verskil tussen weergawes van "Martin Melck"

179 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
kat
k (thumb → duimnael)
(kat)
 
'''Martin Melck''' (* [[20 Oktober]] [[1723]], [[23 Februarie]] [[1781]]), stamvader van die Melck-familie in [[Suid-Afrika]], was 'n boorling van Memel in [[Oos-Pruise]] (tans [[Klaipėda]], [[Litaue]]) wat hom op [[21 April]] [[1746]] as gekwalifiseerde leerling-messelaar aan die Kaap gevestig en later, onder andere vanweë sy suksesvolle huwelike met welgestelde vroue, een van die grootste bees- en wynboere asook een van die welvarendste en invloedrykste figure in die [[18de eeu|18de-eeuse]] kolonie geword het.<ref>G.A. Cockrell: ''Die lewe van Martin Melck''. In: ''Kleio'', jaargang 33, nommer 1, 2001, bl. 86</ref>
 
== Lewe ==
* [[Marie Koopmans-De Wet]], 'n agterkleindogter.
 
{{DEFAULTSORT:Melck, Martin}}
[[Kategorie:Filantrope]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse entrepreneurs]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse filantrope]]
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse immigrante uit Duitsland]]
[[Kategorie:Pruise (nasionaliteit)]]
[[Kategorie:Geboortes in 1723]]
[[Kategorie:Sterftes in 1781]]
31 566

wysigings