Verskil tussen weergawes van "Verbruikersamelewing"

Beeld
(Beeld)
[[Lêer:Shopping window SG.JPG|duimnael|In die verbruikersgemeenskap bevredig goedere nie die basiese behoeftes nie, maar lewer dit prestige.]]
'n '''Verbruikersamelewing''' is 'n [[samelewing]] waar vrye tyd hoofsaaklik gebruik word om goedere of dienste aan te skaf, daaroor na te dink en gekoopte goedere te vertoon. Hierdie goedere bevredig nie basiese behoeftes nie, maar bied aansien of word beskou as deel van die [[identiteit]] van die eienaar.<ref name="greenpath">[http://www.greenpathresearch.com/id13.html {{en}} {{Aut|Maggie Winslow}} ''Lecture Notes on Consumerism''. Geraadpleegd op 31 Januarie 2008.]</ref> Die ekonomiese idees waarop dit gebaseer is, word ook geklassifiseer as [[Verbruikerisme|verbruikersisme]]. Omdat die [[vryemarkekonomie]] op konstante ekonomiese groei gebaseer is, moet daar al hoe meer geproduseer en verbruik word.
 
16 805

wysigings