Verskil tussen weergawes van "Sielkunde"

135 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Beeld bygevoeg
Etiket: 2017-bronwysiging
(Beeld bygevoeg)
Etiket: 2017-bronwysiging
 
[[Lêer:Psi2.svg|duimnael|Die Griekse hoofletter ''psi'' word dikwels gebruik om die woord of studie van die sielkunde voor te stel.]]
'''Sielkunde''' oftewel ''psigologie'' is die studie van die innerlik lewe en gedrag. ''Algemene psigologie'' bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl ''besondere psigologie'' die abnormale, onvolwasse mens (of dier) bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n wetenskap waarvan [[Sigmund Freud]] die stigter was, kan 'n mens dit verder terug in die geskiedenis vind in die debatte tussen [[filosofie|filosowe]] soos [[John Locke]] en [[Immanuel Kant]].
 
29 418

wysigings