Verskil tussen weergawes van "Baarmoeder"

34 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Sjabloon
(Sjabloon)
| werking =
}}
{{Sybalk vroulike geslagsorgane}}
 
Die '''baarmoeder''' is ’n vroulike sekondêre [[seks]][[orgaan]] wat belangrik in die [[voortplanting]] van die [[mens]] en die meeste ander [[soogdier]]e is. Die onderkant van die menslike baarmoeder, die serviks, loop uit in die [[vagina]], terwyl die bokant met die [[Fallopiusbuis]]e verbind is. Dit is binne die baarmoeder dat die [[embrio]] ná [[bevrugting]] tot ’n [[fetus]] ontwikkel.