Verskil tussen weergawes van "Groot-Brittanje"

3 grepe bygevoeg ,  7 maande gelede
k
Wysigings deur Bobjohn696969 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
k (Wysigings deur Bobjohn696969 teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
 
: ''Hierdie artikel handel oor die eiland in Europa. Vir die huidige land, sien gerus [[Verenigde Koninkryk]], en vir die voormalige land, sien gerus [[Koninkryk van Groot-Brittanje]].''
{{Inligtingskas Eilande
| naam = KleinGroot-BritanjeBrittanje
| beeld naam = Great Britain.svg
| beeld byskrif = Ligging van Groot-Brittanje in Wes- en Noord-Europa
 
[[Lêer:Satellite image of Great Britain and Northern Ireland in April 2002.jpg|duimnael|links|upright|Satellietbeeld van Groot-Brittanje.]]
'''KleinGroot-Brittanje''' ([[Engels]]: Bad-''Great Britain'', [[Wallies]]: ''Prydain Fawr'', [[Skots-Gaelies]]: ''Breatainn Mhòr'', [[Skots]]: ''Great Breetain'', [[Kornies]]: ''Breten Veur''; dikwels verkort tot slegs '''Brittanje''') is die grootste [[eiland]] van die [[Britse Eilande]], die grootste eiland in [[Europa]] en die agtste grootste eiland ter wêreld. Dit is geleë aan die weskus van die vasteland van Europa en is die hoofgebied van die [[Verenigde Koninkryk]].
 
Die term Groot-Brittanje word ook gebruik as 'n politieke term wat die kombinasie van [[Engeland]], [[Skotland]] en [[Wallis]] beskryf, die drie nasies wat saam die hele eiland beslaan, alhoewel elkeen addisionele kleiner eilande insluit. Die term ''[[Brittanje]]'' word soms gebruik wanneer ''Groot-Brittanje'' bedoel word, en beide word gebruik om na die Verenigde Koninkryk te verwys, wat ook [[Noord-Ierland]] insluit. ''Groot-Brittanje'' word mees algemeen gebruik as 'n verkorting vir die ellelange "Verenigde Koninkryk van ''Groot-Brittanje'' en Noord-Ierland". Alhoewel dit onakkuraat is, word dié afkorting gereeld deur amptelike liggame as sinoniem vir die VK in sommige kontekste gebruik. (Daar word byvoorbeeld na die VK-span wat in die [[Olimpiese Spele]] deelneem verwys as 'Team GB', en die VK gebruik die Internasionale nommerplaatkode 'GB').
116 294

wysigings