Verskil tussen weergawes van "Venster"

76 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
k
Wysigings deur Neoclassicism Enthusiast teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot
k (Wysigings deur Neoclassicism Enthusiast teruggerol na laaste weergawe deur KabouterBot)
Etiket: Terugrol
[[Lêer:Window of the house with number 17 on strada Mântuleasa, from Bucharest (Romania).jpg|duimnael|regs|'n Venster in 'n muur]]
 
'n '''Venster''' is 'n deursigtige of deurskynende (gewoonlik soliede) struktuur wat gebruik word om 'n opening toe te maak. 'n Venster bestaan tipies uit 'n (meestal [[glas]]) paneel wat in 'n vensterraam binne die opening gepas word. Sommige vensters is aan skarniere geheg en kan oop en toe maak terwyl ander vensters permanent die opening toemaak.