Verskil tussen weergawes van "Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff"

geen wysigingsopsomming nie
Etiket: 2017-bronwysiging
Etiket: 2017-bronwysiging
 
}}
 
'''Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff''' (* [[17 Februarie]] [[1699]] op die landgoed Kuckädel naby Crossen an der Oder; † [[16 September]] [[1753]] in [[Berlyn]]) was aanvanklik'n soldaat,skilder daarnaen portret-argitek enin landskapskilder,[[Pruise]]. teaterbestuurder,Knobelsdorff landskapsbeplanneris engebore binnenshuisein versierderKuckädel, maarnou veralin boumeesterKrosno inOdrzańskie diensDistrik vanin koninghedendaagse [[Frederik II van PruisePole]].
 
Hy was aanvanklik soldaat, daarna portret- en landskapskilder, teaterbestuurder, landskapsbeplanner en binnenshuise versierder, maar veral boumeester in diens van koning [[Frederik II van Pruise]].
 
Sy persoonlike houding tot die kroonprins en latere koning was deur 'n harmoniese en byna vriendskaplike begin gekenmerk, terwyl later spanninge na vore gekom het. Uiteindelik het die twee begin versoen.
 
Von Knobelsdorff het in slegs sowat twee dekades 'n groot aantal ontwerpe vir [[kasteel|kastele]], burgerhuise, kolonnades, obeliske, tuine en ander projekte gelewer wat die stadsbeeld van [[Pruise]] se twee koninklike stede [[Berlyn]] en [[Potsdam]] sterk beïnvloed het. Baie van sy werke is later verander of vernietig, maar sommige het bewaar gebly of is gerekonstrueer.
 
In 1753 het Knobelsdorff se jarelange lewersiekte lastig geword. Knobelsdorff sterf op 16 September 1753 in [[Berlyn]].
 
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn}}
* [https://portal.dnb.de/opac.htm?method=simpleSearch&cqlMode=true&query=idn%3D118563734 Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff in die Duitse nasionale biblioteekkatalogus]
* [https://portal.dnb.de/opac.htm?method=simpleSearch&cqlMode=true&query=idn%3D118563734 Georg Wenzeslaus von Knobelsdorff op archINFORM]
 
{{Normdata}}
25 774

wysigings