Verskil tussen weergawes van "Patats"

2 grepe verwyder ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''patat''' (''Ipomoea batatas'') is 'n dikotiele [[plant]] wat behoort tot die [[familie (biologie)|familie]] ''Convolvulaceae''. Dit is 'n groot bron van [[stysel]] met 'n soet smaak, die knolagtige wortels is 'n [[wortelgroente]]. <ref>Purseglove, 1991</ref><ref>Woolfe, 1992</ref> Die jong blare en lote word soms geëet as groenigheid. Van die sowat 50 [[genus|genera]] en meer as 10001&nbsp;000 [[spesie]]s van ''Convolvulaceae'', is ''I. batatas'' die enigste gewas van groot belang - 'n paar ander word plaaslik gebruik, maar heelparty is eintlik giftig. Patats is net verlangs verwant aan die [[aartappel]] (''Solanum tuberosum'') en behoort nie aan die nastergal familienastergalfamilie (''[[Solanaceae]]'') nie.
 
Die genus ''Ipomoea'' van die patat bevat ook verskeie tuinblomme genoemgenaamd "Morningmorning glories", alhoewel die term gewoonlik nie uitgebrei word na ''Ipomoea batatas'' nie. Sommige kultivars van ''I. batatas'' word as ornamentele plante gekweek.
 
Die plant is 'n meerjarige kruidagtige wingerdstok, met alternatiewe hartvormige of handvormighandvormige gelobde blare en mediumgrootte [[blom]]me. Die eetbare knolagtige wortel is lank en spits, met 'n gladde skil waarvan die kleur wissel tussen [[geel]], [[oranje (kleur)|oranje]], [[rooi]], [[bruin]], [[pers]] en [[beige]]. Die vlees wissel van beige tot [[wit]], rooi, pienk, geel, oranje en pers. Patatrasse met wit of liggeel vlees is minder soet en klam as diegene met rooi, [[pienk]] of oranje vlees. <ref>Loeb, 2009</ref>
 
== Eksterne skakels ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
{{en-vertaal|Sweet potato}}
 
98 981

wysigings