Verskil tussen weergawes van "Juan Pablo Montoya"

+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas renjaer
[[Beeld:J p montoya.jpg|duimnael|225px|Juan Pablo Montoya in 2002.]]
| name = Juan Pablo Montoya
'''Juan Pablo Montoya Roldán''' (gebore [[20 September]] [[1975]]) is 'n [[Colombia|Colombiaanse]] [[renjaer]] wat tans in die Amerikaanse [[NASCAR]]-reeks deelneem vir [[Chip Ganassi Racing]].
[[Lêer:| image = Juan Pablo Montoya - August 2014 - Sarah Stierch.jpg|duimnael|Juan Pablo Montoya, 2014]]
| caption = Juan Pablo Montoya in 2014
| nationality = {{vlagikoon|Colombia}} Colombiaans
| birth_name = Juan Pablo Montoya Roldán
| birth_date = {{Geboortedatum en ouderdom|1975|9|20}}
| birth_place = [[Bogotá]], [[Colombia]]
| Years = 2001–2006
| Team(s) = [[Williams F1|Williams]], [[McLaren]]
| Races = 95 (94 starts)
| Championships = 0
| Wins = 7
| Podiums = 30
| Poles = 13
| Fastest laps = 12
| Points = 307
| First race = [[2001 Australiese Grand Prix]]
| First win = [[2001 Italiaanse Grand Prix]]
| Last win = [[2005 Brasiliaanse Grand Prix]]
| Last race = [[2006 Amerikaanse Grand Prix]]
}}
 
'''Juan Pablo Montoya Roldán''' (gebore [[20 September]] [[1975]]) is 'n [[Colombia|Colombiaanse]]anse [[renjaer]] wat tans in die Amerikaanse [[NASCAR]]-reeks deelneem vir [[Chip Ganassi Racing]].
== Loopbaan ==
 
== Loopbaan ==
[[BeeldLêer:J p montoya.jpg|duimnael|225pxlinks|Juan Pablo Montoya in 2002.]]
Juan het op die ouderdom van ses jaar met renstelle in Colombië begin deelneem en drie jaar later 'n nasionale kampioenskap gewen. Daarna het Montoya aan verskeie formule kampioenskappe deelgeneem, onder andere, Formule Renault, Formule Vauxhall, Formule Drie (Britse Kampioenskap).
 
 
== Formule Een ==
 
In 2001 vervang Juan Montoya vir Jenson Button by die BMW WilliamsF1 Span. In slegs Montoya se derde wedren (Brasilië 2001) steek hy vir [[Michael Schumacher]] verby en neem die eerste plek in die wedren, maar is later in 'n botsing met Jos Verstappen betrokke en kon nie die wedren voltooi nie.
 
 
== NASCAR ==
 
Montoya het kort na die 2006 VSA Grand Prix aangekondig dat hy na NASCAR toe gaan verskuif vir sy ou CART span, Chip Ganassi Racing. Montoya het sy eerste NASCAR wedren in derde posisie voltooi.
 
== Gemeenskap ==
[[Lêer:Juan Pablo Montoya - August 2014 - Sarah Stierch.jpg|duimnael|Juan Pablo Montoya, 2014]]
Juan Montoya en sy vrou, Connie, doen verskeie welsynswerk in Colombië en in die res van die wêreld.
 
== Loopbaanhoogtepunte ==
* Wen 1999 CART Kampioenskap vir Chip Ganassi Racing
* Wen 2000 Indianapolis 500 vir Chip Ganassi Racing
* Wen 2001 [[Italiaanse Grand Prix]] by Monza vir [[WilliamsF1]]-[[BMW]]
* Verbeter in 2002 die rekord vir die vinnigste rondte in die geskiedenis van Formule Een (gegrond op die hoogste gemiddelde spoed om die baan) by Monza
* Wen 2003 [[Monaco Grand Prix]] in [[Monte Carlo]] vir WilliamsF1-BMW
* Wen 2003 [[Duitse Grand Prix]] by [[Hockenheimring|Hockenheim]] vir WilliamsF1-BMW
* Wen 2004 [[Brasiliaanse Grand Prix]] by [[Autódromo José Carlos Pace|Interlagos]] vir WilliamsF1-BMW
* Wen 2005 [[Britse Grand Prix]] by [[Silverstone-renbaan|Silverstone]] vir [[McLaren]] [[Mercedes-Benz|Mercedes]]
* Wen 2005 Italiaanse Grand Prix by Monza vir McLaren Mercedes
* Wen 2005 Brasiliaanse Grand Prix by Monza vir McLaren Mercedes
 
== Eksterne skakels ==
* [http://www.jpmontoya.com/ Juan Pablo Montoya]
 
{{Normdata}}