Verskil tussen weergawes van "Elektronskil"

1 greep verwyder ,  14 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:Electron shell 011 SodiumElektronskil_011_Natrium.svg|thumb|Voorbeeld van 'n natrium elektronskil model]]
'n '''Elektronskil''', ook bekend as 'n '''hoofenergievlak''', is 'n groep [[atoomorbitaal|atoomorbitale]] met dieselfde waarde as die [[kwantumgetal|hoofkwantumgetal]] ''n''. Elektronskille bestaan uit een of meer '''subskille''' of '''subvlakke''', wat twee of meer orbitale het met dieselfde hoekmomentum kwantumgetal van ''1''. Elektronskille maak saam die [[elektronkonfigurasie]] van 'n [[atoom]] uit. Daar kan getoon word dat die aantal [[elektron]]e wat in 'n skil gevind kan word gelyk is aan <math>2n^2</math>
 
8 945

wysigings