Verskil tussen weergawes van "Dier"

25 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live
k (Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live)
[[Lêer:Carl von Linné.jpg|duimnael|180px|[[Carl Linnaeus]] is bekend as die vader van moderne [[taksonomie]].<ref>{{cite journal|last1=Calisher|first1=CH|title=Taxonomy: what's in a name? Doesn't a rose by any other name smell as sweet?|journal=Croatian Medical Journal|date=2007|volume=48|issue=2|pages=268–270|pmid=17436393|pmc=2080517}}</ref>]]
 
[[Aristoteles]] het die lewende wêreld in diere en [[plant]]e verdeel, en [[Carl Linnaeus]] het dit in die eerste hiëragiese klassifikasie nagevolg.<ref name=Linn1758>{{cite book |last=Linnaeus |first=Carl |authorlink=Carl Linnaeus |title=Systema naturae per regna tria naturae :secundum classes, ordines, genera, species, cum characteribus, differentiis, synonymis, locis. |edition=10de |publisher=Holmiae (Laurentii Salvii) |year=1758 |url=http://www.biodiversitylibrary.org/bibliography/542 |accessdate=22 September 2008 |language=Latyn | archiveurl=https://web.archive.org/web/20081010032456/http://www.biodiversitylibrary.org/bibliography/542 |archivedate=10 Oktober 2008 |deadurl=nourl-status-live}}</ref> In Linnaeus se oorspronklike skema was diere een van drie koninkryke, en dit is verdeel in Vermes, [[Insecta]], [[Vis|Pisces]], [[Amphibia]], [[Aves]] en [[Mammalia]]. Sedertdien is die laaste vier verenig onder die filum [[Chordata]].
 
In 1874 het [[Ernst Haeckel]] die diereryk in twee subkoninkryke verdeel: Metazoa (meerselliges) en Protozoa (eenselliges).<ref>{{cite book|last1=Haeckel|first1=Ernst|title=Anthropogenie oder Entwickelungsgeschichte des menschen|date=1874|location=Leipzig|page=202|language=Duits}}</ref> Die Protozoa is later na die koninkryk [[Protista]] geskuif, en Metazoa word nou beskou as ’n [[sinoniem]] vir Animalia.<ref>{{Harvard citation|Hutchins|2003|page=3}}</ref>
 
== Eienskappe ==
Diere het verskeie eienskappe wat hulle van ander lewensvorme onderskei. Hulle is eukarioties en meersellig,<ref name=NationalZoo>{{cite web |url=http://nationalzoo.si.edu/Animals/GiantPandas/PandasForKids/classification/classification.htm |title=Panda Classroom |accessdate=30 September 2007 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20070929094936/http://nationalzoo.si.edu/Animals/GiantPandas/PandasForKids/classification/classification.htm |archivedate=29 September 2007 |deadurl=nourl-status-live}}</ref> wat hulle onderskei van [[Bakterie|bakterieë]] en die meeste [[Protista]]-organismes. Hulle is heterotrofies (verorber ander organismes vir voeding)<ref name=Windows>{{cite web |last=Bergman |first=Jennifer |title=Heterotrophs |url=http://www.windows.ucar.edu/tour/link=/earth/Life/heterotrophs.html&edu=high |accessdate=30 September 2007 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20070829051950/http://www.windows.ucar.edu/tour/link=/earth/Life/heterotrophs.html&edu=high |archivedate=29 Augustus 2007 |deadurl=nourl-status-live}}</ref> en verteer kos gewoonlik in ’n interne kamer, wat hulle onderskei van plante en [[alg]]e.<ref>{{cite journal |last1=Douglas |first1=Angela E. |last2=Raven |first2=John A. |title=Genomes at the interface between bacteria and organelles |journal=Philosophical Transactions of the Royal Society B |volume=358 |issue=1429 |pages=5–17; discussion 517–8 |date=Januarie 2003 |pmid=12594915 |pmc=1693093 |doi=10.1098/rstb.2002.1188}}</ref> Hulle verskil ook van plante, alge en [[swam]]me deurdat hulle nie rigiede selwande het nie.<ref name=AnimalCells>{{cite web |last=Davidson |first=Michael W. |title=Animal Cell Structure |url=http://micro.magnet.fsu.edu/cells/animalcell.html |accessdate=20 September 2007 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20070920235924/http://micro.magnet.fsu.edu/cells/animalcell.html |archivedate=20 September 2007 |deadurl=nourl-status-live}}</ref>
 
Alle diere is beweeglik,<ref name=Concepts>{{cite web |url=http://employees.csbsju.edu/SSAUPE/biol116/Zoology/digestion.htm |last=Saupe |first=S. G. |title=Concepts of Biology |accessdate=30 September 2007}}</ref>al is dit net in sekere lewenstadiums. By die meeste gaan [[Embrio|embrio's]] deur ’n [[blastula]]stadium<ref>{{cite book |last=Minkoff |first=Eli C. |title=Barron's EZ-101 Study Keys Series: Biology |year=2008 |publisher=Barron's Educational Series |isbn=978-0-7641-3920-8 |edition=2nd, revised |page=48}}</ref> (’n kiemblasiestadium wanneer die embrio die vorm het van 'n sfeer waarvan die wand uit een sellaag bestaan),<ref>WAT aanlyn, VivA (intekening benodig)</ref> ’n eienskap wat eie aan diere is.
Sommige palaeontoloë dink diere het lank voor die Kambriese ontploffing ontstaan, dalk reeds ’n miljard jaar gelede.<ref>{{cite book |last1=Campbell |first1=Neil A. |last2=Reece |first2=Jane B. |title=Biology |year=2005 |publisher=Pearson, Benjamin Cummings |isbn=978-0-8053-7171-0 |edition=7de |page=526}}</ref> Spoorfossiele soos voetspore en gate uit die [[Proterosoïkum|Tonium]]-periode wat ontdek is, dui op die moontlike teenwoordigheid van tripoblastiese wurms (met drie kiemlae), omtrent so groot (sowat 5&nbsp;mm breed) en kompleks soos erdwurms.<ref name=Seilacher1998>{{cite journal |last1=Seilacher |first1=Adolf |last2=Bose |first2=Pradip K. |last3=Pfluger |first3=Friedrich |title=Triploblastic animals more than 1 billion years ago: trace fossil evidence from india |journal=Science |volume=282 |pages=80–83 |date=2 October 1998 |doi=10.1126/science.282.5386.80 |pmid=9756480 |issue=5386 |bibcode=1998Sci...282...80S}}</ref>
 
Aan die begin van die Tonium sowat ’n miljard jaar gelede was daar ’n afname in die verskeidenheid van [[stromatoliet]]e, wat dalk daarop dui dat weidiere hul verskyning gemaak het aangesien stromatoliet-verskeidenheid toegeneem het nadat weidiere uitgesterf het met die [[Perm-Trias-uitwissing|Perm-Trias-]] en die [[Ordovisium-Siluur-uitwissing]]. Dit het weer afgeneem kort nadat die weidierbevolking herstel het. Die ontdekking dat soortgelyke spore vandag geskep word deur die reusagtige, eensellige protis ''Gromia sphaerica'', werp egter ’n skadu oor die vertolking van die fossiele as bewyse van ’n vroeë evolusie van diere.<ref name=Matz2008>{{cite journal |last1=Matz |first1=Mikhail V. | last2=Frank |first2=Tamara M. |last3=Marshall |first3=N. Justin |last4=Widder |first4=Edith A. |last5=Johnsen |first5=Sönke |title=Giant Deep-Sea Protist Produces Bilaterian-like Traces |journal=Current Biology |volume=18 |issue=23 |pages=1–6 |date=9 December 2008| url=http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |doi=10.1016/j.cub.2008.10.028 |accessdate=2008-12-05 |pmid=19026540 |archiveurl=https://web.archive.org/web/20081216211211/http://www.biology.duke.edu/johnsenlab/pdfs/pubs/sea%20grapes%202008.pdf |archivedate=16 Desember 2008 |deadurl=nourl-status-live}}</ref><ref name=MSNBC200811>{{cite news |last=Reilly |first=Michael |title=Single-celled giant upends early evolution |publisher=MSNBC |date=20 November 2008 |url=http://www.nbcnews.com/id/27827279/ |accessdate=2008-12-05}}</ref>
 
== Groepe diere ==
398 811

wysigings