Verskil tussen weergawes van "Anthonis de Roovere"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Acrostichon Anthonis de Roovere.jpg|duimnael|Handskrif van ''Lof van den heylighen sacramente'', uit 'n gebedeboek uit ongeveer 1450.]]
'''Anthonis de Roovere''' ([[Brugge]], ca. [[1430]] – aldaar, [[16 Mei]] [[1482]]) was 'n skrywer vir die redery-kamer "De Heilige Geest'' inGeestin [[Brugge]]"''. ''Hy was 'n steenmaker en word ook vanaf 1466 deur die stad betaal as 'n stadsryerkoetsier. Hy het dramatiese werk en prosa geskryf, maar is veral bekend vir sy [[Rondo (poëtiese - en musiekvorm)|rondos]], [[Ballade (digvorm)|ballades]] en [[Refrein (poësie)|refreine]].
 
Saam met [[Romboud De Doppere]] word hy beskou as die belangrikste skrywer van tekste wat verband hou met die [[15de eeu]] in die manuskripte en latere werke gepubliseer deur [[Willem Vorsterman]] (1531), ''[[Dits die excellent cronike van Vlaandere]]''. Hy het die alledaagse lewe skerp gade geslaan en neergeskryf wat hy gedink het verkeerd was daarmee. As 'n tipiese laat-middeleeuse man was hy obsessief oor die nietighede en beuselagtighede van die wêreldse bestaan.
== Enkele bekende gedigte ==
* ''Den droom van Rovere op die doot van hertoge Kaerle van Borgonyen saleger gedagten''<ref>Die gedig is opgeneem in die befaamde handskrif-''Leemans, een unieke collectie van teksten die gebruikt werden in stedelijke vorstenfeesten''. Naas die gedig van de Roovere is veral die presentspel van [[Colijn Caillieu]] [''Een spel van Colyn op die geboorte van vrou Margriete dochter van vrou Marye van Bourgonyen''] belangwekkend.</ref><ref>Het handschrift-Leemans wordt bewaard in de Belgische Koninklijke Bibliotheek onder de signatuur IV 1171. Voor meer info, raadpleeg Samuel Mareel, ''Voor vorst en stad: Rederijkersliteratuur en vorstenfeest in Vlaanderen en Brabant (1432-1561)''. Amsterdam: Amsterdam University Press, 2010, p. 143. Geraadpleegd op http://www.oapen.org/search?identifier=350733</ref>
* ''Vander Mollenfeeste'' (ingesluit in ''Keur uit die Nederlandse poësie'', [[A.P. Grové]], [[J.L. Steyn]] (Samestellerssamestellers), Nasou Beperk, ISBN: 0 625 00160 5, Twaalfde druk, November 1979)
* ''Sotte amoureusheyt''
* ''Pap ende broodt in doude daghen''
* ''Die gheen pluymen en can strijcken''
Mees bekend : ''Lof vanden Heijlige Sacramente'' ('n lang eucharistiese refrein wat in verskillende kerke tentoongestel word.)
('n lang eucharistiese refrein wat in verskillende kerke tentoongestel word.)
 
== Bibliografie ==
* Johan Oosterman, ''De Excellente cronike van Vlaenderen en Anthonis de Roovere'', in: tijdschrift voor Nederlandse Taal en Letterkunde, jrg. 118 (2002), blz. 22 e.v.
* Fernand Bonneure, ''Brugge Beschreven. Hoe een stad in teksten verschijnt'', Brussel, Elsevier, 1984.
* [[A.P. Grové]], [[J.L. Steyn]] (Samestellerssamestellers), ''Keur uit die Nederlandse poësie'', (Nasou Beperk), ISBN 0 625 00160 5 , Twaalfde druk, November 1979
 
== Eksterne skakels ==
98 583

wysigings