Verskil tussen weergawes van "3 Mei"

1 greep verwyder ,  10 maande gelede
* [[1909]] – Duitsland promulgeer wetgewing ("''Gesetz über den Verkehr mit Kraftfahrzeugen")'' waardeur vir die eerste keer een bestuurslisensie vir die hele Duitsland uitgereik word''.''
* [[1915]] – [[Eerste Wêreldoorlog]]: [[Italië]] verbreek sy bondgenootskap met [[Duitsland]] en [[Oostenryk-Hongarye]] en verklaar op 23 Mei oorlog aan die Donoumonargie.
* [[1916]] – Engeland begin om die leiers van die Paasfees-opstand[[Paasopstand]] in [[Ierland]], insluitend Patrick Pearse in die Kilmainham Tronk in Dublin tereg te stel.
* [[1934]] – Die [[Franse Vloot]] neem die ''Surcouf'', die wêreld se grootste [[duikboot]] van sy tyd, in diens.
* [[1942]] – [[Tweede Wêreldoorlog]]: Japannese eenhede land op die eiland van Tulagi in die Stille Oseaan om ´n logistieke basis te bou. Vier dae later begin die [[Slag van die Koraalsee]].
Anonieme gebruiker