Verskil tussen weergawes van "Emil Jannings"

49 grepe verwyder ,  8 maande gelede
kat, wysiging
(kat, wysiging)
| Geboortedatum = [[23 Julie]] [[1884]]
| Geboorteplek = Rorschach, [[Switserland]]
| Nasionaliteit = SwitsersDuits, AmerikaansOostenryks
| Sterftedatum = [[2 Januarie]] [[1950]]
| Sterfteplek = Strobl, [[Oostenryk]]
{{Rolprentprys-onder}}
 
'''Emil Jannings''' ([[23 Julie]] [[1884]] – [[2 Januarie]] [[1950]]) was ’n [[Switserland|Swits]] gebore Duitse/-Oostenrykse en Amerikaanse akteur. Hy was die eerste persoon wat ’n [[Oscar]] gewen het, op die [[1ste Oscar-toekenningsaand]] in [[1929]]. Hy het vir twee prente gewen, ''The Way of All Flesh'' (1927) en ''The Last Command'' (1928).
 
Hy het onder meer in ''The Blue Angel'' (1930) gespeel saam met [[Marlene Dietrich]], en het later in ’n paar Nazi-propagandaprente verskyn.
 
{{DEFAULTSORT:Jannings, Emil}}
[[Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs]]
[[Kategorie:Duitse manlike akteurs]]
[[Kategorie:Duitsers in die Tweede Wêreldoorlog]]
[[Kategorie:Oostenrykse manlike akteurs]]
[[Kategorie:Switserse manlike akteurs]]
[[Kategorie:Geboortes in 1884]]
[[Kategorie:Sterftes in 1950]]
31 566

wysigings