Verskil tussen weergawes van "Blesbok"

Geen grootteverandering nie ,  2 jaar gelede
Benaming reg gemaak
(Uitleg van bronteks)
(Benaming reg gemaak)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
Die '''blesbok''' (''Damaliscus pygargus phillipsi'') is 'n groot [[wildsbok]] wat in die [[Hoëveld]] van [[Suid-Afrika]] aangetref word.
 
'n Volwasse blesbok het 'n gemiddelde massa van 80 kg en 'n hoogte van 95 cm. Die bulram het horings wat 51 cm lank kan word. Die dier se naam verwys na die wit "bles" op sy gesig. Ook sy pens, kruise en bene is baie ligter as die res van die liggaam.
 
== Sien ook ==
Anonieme gebruiker