Verskil tussen weergawes van "Cessna 208 Caravan"

Verbeter
(Nuwe saadjie!)
 
(Verbeter)
[[Lêer:Iraqi Air Force Cessna 208 Caravan training mission.jpg|duimnael|regs|Aangedryf deur 'n [[turboskroef]] met hoë vlerk en vaste, driewiel landingswiele]]
Die '''Cessna 208 Caravan''' is 'n veeldoelige vliegtuig wat deur [[Cessna]] vervaardig word. Hulle het die projek op 20 November 1981 aangekondig en die prototipe het sy nooiensvlug op 9 Desember 1982 voltooi. Die ''Federal Aviation Administration'' het die produksie model in Oktober 1984 gesertifiseer. Die ''Cargomaster'' vrag variant was ontwikkel vir [[FedEx]]. Die ''Super Cargomaster 208B'' het in 1986 begin vlieg en daaruit is die passasiersvliegtuig, die ''208B Grand Caravan'', ontwikkel. Daar word na die vliegtuig verwys as 'n bosvliegtuig.