Verskil tussen weergawes van "Seks"

2 624 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
Uitgebrei, nog besig
(Uitgebrei, nog besig)
(Uitgebrei, nog besig)
 
Wat data in die VSA betref, het die Nasionale Sentrum vir Gosondheidstatistieke in 2010 berig die ouderdom met die eerste seksuele omgang is 17,1 jaar vir beide mans en vroue.<ref name="CDC abc_list_s">{{cite web|title=Key Statistics from the National Survey of Family Growth|accessdate=9 Februarie 2013|publisher=Centers for Disease Control and Prevention (CDC)|url=https://www.cdc.gov/nchs/nsfg/abc_list_s.htm}}</ref>
 
==Invloed op gesondheid==
===Voordele===
Seksuele omgang en aktiwiteit het volgens berig word voordele vir die gesondheid so uiteenlopend soos ’n groter [[Immuunstelsel|immuniteit]] deur die liggaam se vervaardiging van teenliggaampies te verhoog en ’n gepaardgaande laer [[bloeddruk]],<ref name="Steptoe">{{cite book| author = Andrew Steptoe| author2 = Kenneth Freedland| author3 = J. Richard Jennings| author4 = Maria M. Llabre| author5 = Stephen B Manuck| author6 = Elizabeth J. Susman|title =Handbook of Behavioral Medicine: Methods and Applications| publisher = Springer Science & Business Media | year = 2010 | pages = 60–61 | accessdate = 7 Desember 2014 |isbn = 978-0387094885| url =https://books.google.com/books?id=Si9TtI5AGIEC&pg=PA60}}</ref><ref name="Hornstein">{{cite book| author = Theresa Hornstein| author2 = Jeri Schwerin|title =Biology of Women| publisher = Cengage Learning | year = 2012 | page = 205 | accessdate = 7 Desember 2014 |isbn = 978-1285401027| url =https://books.google.com/books?id=ibgKAAAAQBAJ&pg=PA205}}</ref> en ’n kleiner kans op [[prostaatkanker]].<ref name="Steptoe"/>
 
Seksuele intimiteit en orgasmes verhoog vlakke van die [[Hormoon|hormone]] oksitosien (ook bekend as "die liefdeshormoon"), wat mense kan help bande smee en vertroue opbou.<ref name="Hornstein"/><ref name="Sigelman">{{cite book| author = Carol Sigelman| author2 = Elizabeth Rider|title =Life-Span Human Development| publisher = Cengage Learning | year = 2011 | page = 452 | accessdate = 7 Desember 2014 |isbn = 978-1111342739| url =https://books.google.com/books?id=8smBuRecmDsC&pg=PT480}}</ref> Oksitosien het vermoedelik ’n groter impak op vroue as op mans, wat die rede kan wees dat vroue seksuele aantrekking of aktiwiteit meer as mans met romanse en liefde verbind.<ref name="Freberg">{{Cite book|author=Laura Freberg|title = Discovering Biological Psychology | publisher = Cengage Learning | pages =308–310|isbn = 978-0547177793| year = 2009|accessdate=9 Januarie 2016|url=https://books.google.com/books?id=-zyTMXAjzQsC&pg=PA308}}</ref>
 
’n Langtermynstudie met 3&nbsp;500 mense tussen 18 en 102 deur die kliniese neuropsigoloog David Weeks het op grond van onpartydige beoordelings van die mense se foto's, aangedui seks op ’n gereelde basis help mense chronologies aansienlik jonger lyk.<ref>{{cite book|last=Northrup|first=Christiane|title=Women's Bodies, Women's Wisdom: Creating Physical and Emotional Health and Healing|year=2010|publisher=Bantam|isbn=978-0-553-80793-6|page=232|url=https://books.google.com/books?id=V9S3keMnie8C&pg=PA232&lpg=PA232|accessdate=21 Oktober 2015}}</ref>
 
== Verwysings ==