Verskil tussen weergawes van "Seks"

5 797 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
Uitgebrei, nog besig
(Uitgebrei, nog besig)
(Uitgebrei, nog besig)
 
’n Langtermynstudie met 3&nbsp;500 mense tussen 18 en 102 deur die kliniese neuropsigoloog David Weeks het op grond van onpartydige beoordelings van die mense se foto's, aangedui seks op ’n gereelde basis help mense chronologies aansienlik jonger lyk.<ref>{{cite book|last=Northrup|first=Christiane|title=Women's Bodies, Women's Wisdom: Creating Physical and Emotional Health and Healing|year=2010|publisher=Bantam|isbn=978-0-553-80793-6|page=232|url=https://books.google.com/books?id=V9S3keMnie8C&pg=PA232&lpg=PA232|accessdate=21 Oktober 2015}}</ref>
 
===Risiko's===
Seksueel oordraagbare infeksies (SOI's) is [[bakterie|bakterieë]], [[virus]]se of [[parasiet]]e wat deur seksuele kontak versprei word, veral deur onveilige vaginale, anale en orale seks.<ref name="Hoeger">{{cite book|vauthors=Hoeger W, HS, FA, HC|title=Principles and Labs for Fitness and Wellness| publisher = Cengage Learning | year = 2016 | pages = 538–540|isbn = 133709997X| url =https://www.google.com/books/edition/Principles_and_Labs_for_Fitness_and_Well/wdq5DQAAQBAJ?hl=PA538}}</ref><ref name=Women2017>{{Cite web|url=https://www.womenshealth.gov/a-z-topics/sexually-transmitted-infections|title=Sexually transmitted infections|website=womenshealth.gov|language=Engels|access-date=2017-12-08|date=2017-02-22}}</ref> Orale seks is minder riskant as vaginale en anale seks.<ref name="Gulanick">{{cite book|vauthors=GM, MJ|title=Nursing Care Plans - E-Book: Diagnoses, Interventions, and Outcomes| publisher = Elsevier Health Sciences | year = 2016 | page = 725|isbn = 032342810X| url =https://www.google.com/books/edition/Nursing_Care_Plans_E_Book/NK2ADQAAQBAJ?hl=PA725}}</ref> SOI's toon dikwels nie aanvanklike simptome nie en dit verhoog die risiko dat dit onwetend aan ander oorgedra kan word.<ref>{{cite book|vauthors=Murray PR, Rosenthal KS, Pfaller MA|title=Medical microbiology|date=2013|publisher=Mosby|location=St. Louis, MO|isbn=978-0-323-08692-9|page=418|edition=7de|url=https://books.google.com/books?id=RBEVsFmR2yQC&pg=PA418 |url-status=live |archiveurl=https://web.archive.org/web/20151201070705/https://books.google.com/books?id=RBEVsFmR2yQC&pg=PA418 |archivedate=2015-12-01|df=}}</ref><ref>{{cite book|last1=Goering|first1=Richard V.|title=Mims' medical microbiology |date=2012 |publisher=Saunders|location=Edinburg|isbn=978-0-7234-3601-0 |page=245 |edition=5de |url=https://books.google.com/books?id=pzQayLEQ5mQC&pg=PA245|df=}}</ref>
 
In Amerika is daar elke jaar 19&nbsp;miljoen nuwe gevalle van seksueel oordraagbare infeksies,<ref>{{cite web|title=STD Trends in the United States: 2010 National Data for Gonorrhea, Chlamydia, and Syphilis|url=https://www.cdc.gov/std/stats10/trends.htm|publisher=Centers for Disease Control and Prevention|accessdate=15 September 2012}}</ref> en in 2005 het die WGO geskat daar is 448&nbsp;miljoen mense tussen 15 en 49 jaar oud wat elke jaar met geneeslike SOI's (soos [[sifilis]], [[gonorree]] en [[chlamydia]]) aangesteek word.<ref name="WHO 2015">{{cite web| title=Sexually transmitted infections (STIs)|publisher=World Health Organization| url = http://www.who.int/mediacentre/factsheets/fs110/en/| accessdate = 20 Junie 2015}}</ref> Sommige SOI's kan ’n genitale sweer veroorsaak; selfs as hulle dit nie doen nie, vermenigvuldig hulle die risiko tienvoudig om MIV op te doen of oor te dra.<ref name="WHO 2015"/> [[Hepatitis B]] kan ook deur seksuele kontak oorgedra word.<ref>[https://www.cdc.gov/hepatitis/HBV/HBVfaq.htm#treatment CDC Hepatitis B Information for Health Professionals] Besoek op 27 Mei 2010</ref> Daar is wêreldwyd sowat 257&nbsp;miljoen chroniese draers van hepatitis B.<ref>{{cite web|title=Hepatitis B|url=https://www.who.int/news-room/fact-sheets/detail/hepatitis-b |publisher=World Health Organization|date=18 Julie 2018}}</ref>
 
MIV is een van die grootste redes van sterftes in die wêreld; in 2010 het na raming sowat 30&nbsp;miljoen mense gesterf sedert die begin van die epidemie. Van die 2,7&nbsp;miljoen nuwe MIV-infeksies wat in 2010 wêreldwyd voorgekom het, was 1,9&nbsp;miljoen (70%) in [[Afrika]]. Die WGO het ook berig dat die "geskatte 1,2&nbsp;miljoen Afrikane wat in 2010 aan MIV-verwante siektes gesterf het, 69% van die 1,8&nbsp;miljoen sterftes wêreldwyd weens die infeksie uitgemaak het".<ref name=WHO-HIV>{{cite web|title=HIV/AIDS|url=http://www.who.int/gho/hiv/en/index.html|publisher=World Health Organization|accessdate=15 September 2012}}</ref> Dit word deur bloedtoetse opgespoor en hoewel geen geneesmiddel nog gevind is nie, kan dit bestuur word deur [[antiretrovirale middel]]s vir die siekte en kan pasiënte ’n gesonde en produktiewe lewe lei.<ref name=WHO-2012>{{cite web|title=HIV/AIDS|url=http://www.who.int/mediacentre/factsheets/fs360/en/index.html|work=Fact sheet N° 360|publisher=World Health Organization|accessdate=8 September 2012|date=Julie 2012}}</ref>
 
In 2005 het die WGO geraam 123&nbsp;miljoen vroue wêreldwyd raak elke jaar swanger, en sowat 87&nbsp;miloen van hierdie swangerskappe, of 70,7%, is onvoorbedag. Sowat 46&nbsp;miljoen swangerskappe eindig jaarliks in ’n [[aborsie]].<ref>{{cite web|title=Not Every Pregnancy is Welcome|url=http://www.who.int/whr/2005/chapter3/en/index3.html|work=The world health report 2005&nbsp;– make every mother and child count|publisher=World Health Organization|accessdate=6 Desember 2011}}</ref>
 
Oormatige seksuele aktiwiteit op ’n gereelde (daaglikse) basis kan tot ’n verslawing aan seks lei.<ref name="ΔFosB reward">{{cite journal |vauthors=Blum K, Werner T, Carnes S, Carnes P, Bowirrat A, Giordano J, Oscar-Berman M, Gold M | title = Sex, drugs, and rock 'n' roll: hypothesizing common mesolimbic activation as a function of reward gene polymorphisms | journal = Journal of Psychoactive Drugs | volume = 44 | issue = 1 | pages = 38–55 | year = 2012 | pmid = 22641964 | pmc = 4040958 | doi = 10.1080/02791072.2012.662112}}</ref><ref name="Natural and drug addictions">{{cite journal | author = Olsen CM | title = Natural rewards, neuroplasticity, and non-drug addictions | journal = Neuropharmacology | volume = 61 | issue = 7 | pages = 1109–1122 |date=Desember 2011 | pmid = 21459101 | pmc = 3139704 | doi = 10.1016/j.neuropharm.2011.03.010 | url = }}</ref> Seksuele verslawing, of hiperseksualiteit, word dikwels beskou as ’n impulsbeheersteuring of gedragsverslawing.
 
== Verwysings ==