Hentieger

Aangesluit op 24 Julie 2018
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
My naam is Hentie Gerber. Ek is afgetree. Ek het vir amper 50 jaar in die korttermyn versekeringsbedryf gewerk.
 
Ek wil graag artikels oor versekering skryf, want volgens my is daar min in Afrikaans hieroor bekend. Verder het ek besluit om ook my geloof uit te leef en artikels te skryf oor Bybelse sakeondewerpe.
 
Ek het 'n Hoër Diploma in versekering (destyds in Engeland verwerf) en later oorgeskakel na die Suid-Afrikaanse ekwavalentekwivalent, nl. FIISA (Fellow of the Insurance Institute of South Africa). Daarna het ek die grade B.IurusIuris en LLB aan UNISA behaal en is geregistreer as 'n Advokaat van die [[Hoërhof]], alhoewel ek nooit gepraktiseer het nie. Versekering is nou verbind met die reg en die studie het my baie gehelp om versekering te bemeester.
 
Ek het by verskeie versekeraars en makelaars gewerk, onder andere SANTAM en Mutual & Federal (nou Old Mutual Verseker).
 
Sien my eerste artikelsgetitelartikels getitel:
 
# Korttermynversekeringspolis
# Korttermynversekeringspolis Algemene Bepalings.
# Geskiedenis van Israel inbdiein die Bybelse tyd
# Geslagsregister van Adam tot Jesus
# Bybelse Gids - Genesis
# Bybelse Gids - Josua
# Bybelse Gids - Rigters
# Bybelse Gids - Boas en Rut
# Bybelse Gids - Samuel
# Bybelse Gids - Koning Saul
 
<br />
2 215

wysigings