Verskil tussen weergawes van "Illuminati"

42 grepe bygevoeg ,  10 maande gelede
kat
k (Vervang |deadurl=yes/no met |url-status=dead/live)
(kat)
Gedurende hierdie vroeë tydperk het die vereniging drie grade, naamlik Beginner, Minerval en Geillumineerde Minerval gehad, waarvan slegs die Minerval-graad 'n ingewikkelde seremonie gehad het. Hierin is die kandidaat geheime tekens en 'n wagwoord gegee. 'n Onderlinge spioenasie stelsel hou Weishaupt op hoogte van die aktiwiteite en karakter van al sy lede, sy gunstelinge word lede van die regerende raad, of Areopagus. Sommige beginners was toegelaat om te werf, en sodoende Insinuants geword. [[Christene]] van goeie karakter is gesoek, met [[Jode]] en heidene, spesifiek uitgesluit, saam met vroue, monnike en lede van ander geheime verenigings. Gunsteling kandidate was ryk, gedwee, bereid om te leer, en tussen die ouderdomme 18 to 30 jaar.
 
== Verdere Verloopverloop ==
Om nuwe lede te lok het die stigter, Adam Weishaupt, ’n stelsel van inwydingsgrade, inisiasierituele en spesiale taalgebruik bedink, vermoedelik in ooreenstemming met die Orde van die Goue en Rosekruis, wat ook onder studente lede sou werf. Die beweging het oor [[Duitsland]] heen versprei en het glo 2 000 lede gehad.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
== Bronne ==
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:nl:Illuminati (orde)|Nederlandse]] en [[:en:Illuminati|Engelse Wikipedia]]
 
==Eksterne skakels==
*{{Commons-kategorie inlyn|Illuminati}}
* {{cite encyclopedia|last=Gruber|first=Hermann|encyclopedia=The Catholic Encyclopedia|title=Illuminati|url=http://www.newadvent.org/cathen/07661b.htm|accessdate=28 Januarie 2011|year=1910|publisher=Robert Appleton Company|volume=7|location=NY|pages=661–663}}
* {{cite web|last=Melanson |first=Terry |title=Illuminati Conspiracy Part One: A Precise Exegesis on the Available Evidence |url=http://www.conspiracyarchive.com/NWO/Illuminati.htm |publisher=Conspiracy Archive |accessdate=28 Januarie 2010 |archiveurl=https://www.webcitation.org/5w4m7HAAW?url=http://www.conspiracyarchive.com/NWO/Illuminati.htm |archivedate=28 Januarie 2011 |date=5 Augustus 2005 |url-status=dead }}
 
*{{Commons-kategorie inlyn|Illuminati}}
*[[Lêer:Crystal txt.png|15px]] Hierdie artikel is vertaal uit die [[:nl:Illuminati (orde)|Nederlandse]] en [[:en:Illuminati|Engelse Wikipedia]]
{{Samesweringsteorieë}}
 
[[Kategorie:Geheime organisasies]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Europa]]
[[Kategorie:Geheime organisasies]]
[[Kategorie:Eskatologie]]
31 566

wysigings