Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

39 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
k
Statistieke hersien
(Bygewerk & Hersien)
k (Statistieke hersien)
|grootste_stad = [[Port Louis]]
|regeringsvorm = Unitêre parlementêre
grondwetlike [[republiek]]
|leiertitels =
• [[President]]
• [[Eerste minister]]
|leiername =
[[BarlenPritvirajsing VyapooryRoopun]]
[[Pravind Jugnauth]]
|oppervlak_rang = 179ste
|oppervlak_grootte =
|oppervlakmi² = 790
|persent_water = 0,07
|bevolking_skatting = 1 265 577985<ref>{{en}} {{cite web|url=http://statsmauritius.govmu.org/English/Publications/Documents/20182019/EI1404EI1471/Pop_vital_JanPop_Vital_Jan-Jun18Jun19.pdf|title=Population and Vital Statistics Republic of Mauritius, January – June 20182019 |publisher=StatisticsStatistiek Mauritius|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref>
|bevolking_skatting_jaar = 2018
|bevolking_rang = 156ste
|bevolking_sensus = 1 233 000<ref>{{en}} {{cite journal|url=http://statsmauritius.govmu.org/English/CensusandSurveys/Documents/ESI/pop2011.pdf|work=GovernmentRegeringsportaal Portal ofvan Mauritius|title=2011 Population Census – Main Results |publisher=Statistics Mauritius|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref>
|bevolking_sensus_jaar = 2011
|bevolkingsdigtheid = 618,24
|bevolkingsdigtheidmi² = 1 601,2
|bevolkingsdigtheidrang = 19de
|BBP_PPP = $31,705663 miljard<ref name=imf2>{{en}} {{cite web |url=https://www.imf.org/external/pubs/ft/weo/2019/0102/weodata/weorept.aspx?pr.x=3958&pr.y=68&sy=2017&ey=2024&scsm=1&ssd=1&sort=country&ds=.&br=1&c=748684&s=NGDPD%2CPPPGDP%2CNGDPDPC%2CPPPPC&grp=0&a= |title=Mauritius |publisher=[[Internasionale Monetêre Fonds]] |date=AprilOktober 2019 |accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref>
|BBP_PPP_rang = 133ste
|BBP_PPP_jaar = 2019
|BBP_PPP_per_kapita = $2524 029996<ref name="imf2" />
|BBP_PPP_per_kapita_rang = 61ste
|BBP = $14,812391 miljard<ref name="imf2" />
|BBP_rang = 129ste
|BBP_jaar = 2019
|BBP_per_kapita = $11 694361<ref name="imf2" />
|BBP_per_kapita_rang = 64ste
|onafhanklikheidstipe = • Huidige grondwet
• Republiek
|onafhanklikheidsgebeure =
|onafhanklikheidsdatums = van die [[Verenigde Koninkryk]]
[[12 Maart]] [[1968]]
[[12 Maart]] [[1992]]
|MOI = {{wins}} 0,790<ref>{{en}} {{cite web |url=http://hdr.undp.org/sites/default/files/2018_human_development_statistical_update.pdf |title=2018 Human Development Report |date=2018 |accessdate=173 AugustusDesember 2019 |publisher=United Nations Development Programme }}</ref>
|MOI_rang = 65ste
|MOI_jaar = 2017
|MOI_kategorie = {{kleur|#090|hoog}}
|Gini = 35,8<ref>{{en}} {{cite web |url=https://data.worldbank.org/indicator/SI.POV.GINI?locations=MU |title=Gini Index |publisher=[[Wêreldbank]] |accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref>
|Gini_rang =
|Gini_jaar = 2012
|internet_domein = [[.mu]]
|skakelkode = 230
|voetskrif = a. In die parlement is Engels die amptelike taal en Frans kan ook gebruik word.<ref>{{en}} {{cite web |url=http://mauritiusassembly.govmu.org/English/constitution/Pages/Constitution-Contd1.aspx#assembly |title=Constitution of Mauritius – 49. Official language|publisher=National Assembly, Government Portal of Mauritius|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref><ref>{{en}} {{cite web|url=http://www.govmu.org/English/ExploreMauritius/Geography-People/Pages/Language.aspx|title=Language|publisher=Government Portal of Mauritius|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref>

'''Mauritius''' ([[Engels]]: ''Mauritius'', [məˈrɪʃ(i)əs, mɔː-]; [[Frans]]: ''Maurice''; [[Morisyen]]: ''Moris'', [moʁis]), amptelik die '''Republiek Mauritius''' (Engels: ''Republic of Mauritius''; Frans: ''République de Maurice''; [[Morisyen]]: ''Repiblik Moris''), is 'n [[eilandnasie]] in die suidwestelike [[Indiese Oseaan]], omtrent 900 km oos van [[Madagaskar]] en 3 943 kilometer suidwes van [[Indië]]. Benewens die hoofeiland Mauritius sluit die republiek die eilande Sint Brandon en [[Rodrigues]] en die Agalegaëilande in. Mauritius is deel van die [[Maskareense eilandeEilande]], wat die [[Frankryk|Franse]] eiland [[Réunion]] 200 km suidwes insluit. Die [[hoofstad]] en grootste stad van Mauritius is [[Port Louis]]. Mauritius is die enigste Afrikaland waar [[Hindoeïsme|Hindoes]] die bevolkingsmeerderheid vorm.

[[Lêer:Mauritius (+claim islands).svg|duimnael|links|Mauritius en geëiste gebiede]]
Mauritius het op 12 Maart 1968 sy onafhanklikheid van die [[Verenigde Koninkryk]] verkry en het op 12 Maart 1992 'n grondwetlike [[republiek]] binne die [[Britse Statebond]] geword. Volgens die [[bruto binnelandse produk]] per kapita is Mauritius een van die welvarendste lande van [[Afrika]]. Die [[ekonomie]] is veral op [[suiker]], [[toerisme]], [[tekstiel]]e, klere en finansiële dienste gebaseer.<ref>{{en}} {{cite web|url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/geos/mp.html|title=Mauritius|publisher=[[Central Intelligence Agency]]|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}</ref> Dit is een van slegs 'n handjievol Afrikalande met 'n hoë [[menslike-ontwikkelingsindeks]].

Mauritius maak aanspraak op die [[Britse oorsese gebiede|Britse oorsese gebied]] [[Diego Garcia]] ([[Britse Indiese Oseaangebied]]), wat in 1965 – drie jaar voor Mauritius se onafhanklikheid – deur die Britse regering van Mauritius afgestig is. Die [[Internasionale Geregshof]] het in Februarie 2019 die [[Verenigde Koninkryk]] se aanspraak op die [[Chagos-argipel]] as oortreding van die [[internasionale reg]] geklassifiseer en beslis dat die Britse regering dié gebied aan Mauritius moet oorhandig. Daarbenewens eis Mauritius die Tromelin-eiland van Frankryk.
Die belangrikste tale van die etniese minderhede is die plaaslike Indiese omgangstaal [[Bhojpuri]] wat op Noord-Indiese tale en dialekte baseer en nou verwant is aan [[Hindi]]. Twaalf persent van die bevolking praat hierdie Indiese mengtaal. Daarnaas word [[Drawidiese tale]] uit Suid-Indië (veral [[Tamil]] met drie persent), [[Oerdoe]], [[Telugu]] en 'n aantal Suid-Chinese dialekte gepraat.

[[Hindoeïsme]] is die belangrikste godsdiens op Mauritius, met sowat die helfte van die bevolking as sy aanhangers. 35 persent is [[Christendom|ChristenChristene]] (hoofsaaklik [[Rooms-Katolieke Kerk|Rooms-Katolieke]] en agt persent Protestante), twaalf persent [[Soenni]]etise Moslems en drie persent [[Sjia|Sjiiete]]. Sowat een persent van die bevolking is [[Boeddhisme|Boeddhiste]].

== Geskiedenis ==
Die eiland kry op [[17 September]] [[1598]] sy naam van die [[Nederland]]er Wijbrandt van Warwijk, onderweg na Oos-Indië. Die naamgewing was ter ere van die toenmalige Nederlandse edelman Maurits van Nassau. Dit was onbewoon.

In [[1638]] het Nederland dit as buitepos van die [[VOCVerenigde Oos-Indiese Kompanjie]] beset, maar in [[1709]] dit weer verlaat omdat dit net deels suksesvol as verversingspos benut kon word tussen [[Kaapstad]] en [[Batavia]] .

Die Franse vloot het die eiland in [[1715]] beset en tot 'n behoorlike nedersetting uitgebou.

In [[1810]] het die [[Britse Vloot|Britse vloot]] probeer om die eiland in te neem, maar is in die Seeslag van Grand Port van drie dae deur Franse oorlogskepe verpletter. 'n Paar maande later, op [[29 November]] [[1810]], het die Britte egter teruggekeer met 'n invalsmag van 16 000 soldate, wat die eilandbewoners binne vier dae oorrompel het. Mauritius het op [[12 Maart]] [[1968]] onafhanklikheid van Brittanje verkry en op 12 Maart [[1992]] 'n republiek geword.

=== Nederlandse periodetydperk ===
In 1598 het 'n Nederlandse eskader onder bevel van admiraal Wybrand Van Warwyck by Grand Port geland en die eiland "Mauritius" gedoop, ter ere van prins Maurits van Nassau, goewerneur van die Nederlandse Republiek. Maar dit was eers in 1638 dat daar 'n eerste poging van Nederland was om 'n nedersetting te stig. Dit was ook hiervanaf wat die Nederlandse navigator [[Abel Tasman]] uitgevaar het om later die westelike deel van Australië te ontdek. Die eerste Nederlandse nedersetting het slegs twintig jaar bestaan. Verskeie pogings is daarna aangewend om dit uit te brei, maar die nedersettings het nooit genoeg inkomste geproduseer nie en die Nederlanders verlaat dus Mauritius in 1710. Hulle word onthou vir die bekendstelling van [[suiker]]riet, huisdiere en takbokke.

=== Franse tydperk ===
Frankryk, wat toe reeds die omliggende Île Bourbon (ReunionRéunion) beheer, neem beheer van Mauritius oor in 1715 en hernoem dit Île de France (letterlik, die eiland van Frankryk). Die aankoms van die Franse goewerneur Mahé de La Bourdonnais in 1735 het saamgeval met die ontwikkeling van 'n welvarende ekonomie wat gebaseer was op suikerproduksie. De La Bourdonnais stig Port Louis as 'n vlootbasis en 'n skeepsbouery. Onder sy goewerneurskap is talle geboue opgerig, 'n aantal van wat vandag nog bestaan – deel van die Government House, Chateau de Mon Plaisir by die Pamplemousses, en die Line Barracks. Die eiland was onder die administrasie van die Franse Oos-Indiese maatskappy wat sy teenwoordigheid tot 1767 gehandhaaf het.

Van 1767 tot 1810, behalwe vir 'n kort tydperk tydens die [[Franse Rewolusie]], toe inwoners 'n regering gestig het wat feitlik onafhanklik van Frankryk gefunksioneer het, is die eiland deur amptenare van die Franse regering beheer. In die besonder Charles Ahmed Isidore Decaen, 'n suksesvolle generaal van die Franse Rewolusionêre Oorloë, en soms ook 'n mededinger van Napoleon, het as goewerneur-generaal van Mauritius en Réunion 1803–1810 opgetree. Britse vloot kartograaf en ontdekker Matthew Flinders is in hegtenis geneem en deur Decaen aangehou vir die meeste van hierdie tydperk op die eiland, weens 'n oortreding van 'n bevel van Napoleon. Gedurende hierdie periode, die [[Napoleontiese Oorloë]], het Ile de France 'n basis onderhou waarvandaan Franse slagskepe suksesvolle aanvalle op Britse kommersiële skepe kon doen. Die strooptogte het voortgeduur tot 1810 toe 'n sterk Britse vlootekspedisie gelei deur Commodore Josias Rowley gestuur is om die eiland te verower. Ten spyte van die Slag van Grand Port, die enigste oorwinning vir die Franse vloot oor die Britte tydens hierdie oorloë, moes die Franse hul oorgee tydens 'n Britse inval op Cap Malheureux, drie maande later. Hulle het amptelik mag oorgegee op 3 Desember 1810, op voorwaarde dat die setlaars hul grond en eiendom kon behou, en dat [[Frans]] en die Franse Wette gebruik sou word in kriminele en siviele sake in die howe. Onder Britse bewind is die naam van die eiland weereens terug verander na Mauritius.
== Bronnelys ==
; Algemeen
* {{en}} {{cite web|url=https://www.britannica.com/place/Mauritius|title=Mauritius|publisher=[[Encyclopædia Britannica]]|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}
* {{en}} {{cite web|url=https://www.cia.gov/library/publications/the-world-factbook/geos/mp.html|title=Mauritius|publisher=[[Central Intelligence Agency]]|accessdate=173 AugustusDesember 2019}}

== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie-inlyn}}
* {{en}} {{Wikivoyage|Mauritius}}
* {{en}} {{fr}} [http://www.govmu.org/ Amptelike webwerf van Mauritius]

{{Lande van Afrika}}