Verskil tussen weergawes van "Beechcraft 1900"

Geen grootteverandering nie ,  5 maande gelede
Spelfout
(Verbeter)
(Spelfout)
Die '''Beechcraft 1900''' is 'n 19-sitplek [[vliegtuig]] met 'n drukkajuit, word aangedryf deur twee [[turboskroef]]-motors en vervaardig deur [[Beechcraft]]. Dit is ontwerp en gebruik vir streeks dienste. Dit word ook gebruik vir die vervoer van vrag, as 'n koporatiewe vervoermiddel en deur verskeie regering en militêre instansies. Produksie is gestaak in Oktober 2002 omrede die mark groter vliegtuie begin gebruik het.<ref name="GSO1">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/be1900.htm|title=Beech 1900 Airliner|work=globalsecurity.org|accessdate=4 August 2018}}</ref>
 
Die vliegtuig was ontwerp om passasiers in alle weerstoestande te kan dra vanaf lughawens met relatiewe kort aanloopbane. Dit het 'n togafstand van 970 km, maar min lugrederye gebruik die vliegtuifvliegtuig se togafstand ten volle. In terme van die aantal vliegtuie gebou en steeds in gebruik is dit een van die mees gewildste 19-sitplek passasiersvliegtuie ooit.<ref name="GSO">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/c-12j.htm|title=C-12J|author=John Pike|work=globalsecurity.org|accessdate=18 January 2015}}</ref>
 
{{Lugvaart-saadjie}}
116 253

wysigings