Verskil tussen weergawes van "Saab 340"

168 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Saab 340''' is 'n [[Swede|Sweedse]] twee-motorige [[turboskroef]] [[vliegtuig]] wat ontwerp en aanvanklik vervaardig is deur Saab AB en Fairchild Aircraft. Die vliegtuig i sontwerp om 30-36 passasiers te dra en in Julie 2018 was daar 240 vliegtuie bedryf deur 34 lugrederye. Produksie was in 65:35 verdeel tussen Saab en Fairchild. Saab het die aluminium romp en stertvin gemaak en ook die vliegtuig aanmekaar gesit in Linköping, Swede terwyl Fairchild die vlerke en motor bedekking vervaardig het.
 
<!--