Verskil tussen weergawes van "Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/6 Desember"

(+ Jefferson Davis)
('n nuwe skakel na Onafhanklikheidsdag (Finland))
* [[1917]] – '''[[Halifaxontploffing]]''': 'n Skip in [[Halifaxhawe]] met 'n vrag van [[trinitrotolueen]] en [[pikriensuur]] vat vlam en ontplof na 'n botsing met 'n ander skip met groot skade in [[Halifax, Nova Scotia|Halifax]], [[Kanada]].
-->
'''[[6 Desember]]''': [[Onafhanklikheidsdag (Finland)|Onafhanklikheidsdag]] in [[Finland]] ([[1917]]), [[Grondwetdag]] in [[Spanje]].
[[Lêer:Flag of Bophuthatswana.svg|border|right|125px|Vlag van Bophuthatswana]]
* [[1768]] – Die eerste uitgawe van die ''[[Encyclopædia Britannica]]'' word uitgegee.
70

wysigings