Verskil tussen weergawes van "Jaguar Racing"

510 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Jaguar Racing''' is 'n voormalige [[Formule Een]]-renspan van [[Engeland]] wat deur diehul Jaguarfabriekmoedermaatskappy [[Ford]] befonds was. Die span het van 2000 tot 2004 aan 85 renne deelgeneem, maar kon weinig sukses behaal in die wêreldkampioenskap weens Ford se besuinigingsmaatreëls. Uiteindelik het Ford die span in 2004 aan die Red Bull-maatskappy verkoop wat dit tans as [[Red Bull Racing]] bedryf.
 
Renjaers vir '''Jaguar Racing''' was o.a. Johnny Herbert, Eddie Irvine, Pedro de la Rosa, [[Mark Webber]] en Christian Klien. Die fabriekswerke was by Milton Keynes, Buckinghamshire, Verenigde Koninkryk geleë.
 
{{Saadjie}}
98 981

wysigings