Verskil tussen weergawes van "Saab 340"

64 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(taalverbetering)
Etiket: 2017-bronwysiging
Volgens die aanvanklike produksie-ooreenkoms is vervaardiging 65:35 tussen Saab en Fairchild verdeel. Saab het die vol-[[aluminium]]romp en stertvin gebou en ook die vliegtuig aanmekaar gesit in [[Linköping]], Swede terwyl Fairchild die vlerke en enjinhulse vir die twee turboskroefmotore vervaardig het. Nadat Fairchild in 1985 hierdie werk gestaak het, is die vervaardiging van die komponente na Swede verskuif.
 
== Eksterne skakels ==
{{Lugvaart-saadjie}}
{{Commons-kategorie inlyn}}
 
{{Lugvaart-saadjie}}
{{Normdata}}
[[Kategorie:Passasiersvliegtuie]]
[[Kategorie:Turboskroef-aangedrewe vliegtuie]]
27 021

wysigings