Verskil tussen weergawes van "Beechcraft 1900"

10 grepe bygevoeg ,  8 maande gelede
geen wysigingsopsomming nie
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Beechcraft 1900''' is 'n 19-sitplek [[vliegtuig]] met 'n drukkajuit, word aangedryf deur twee [[turboskroef]]-motorsmotore en vervaardig deur [[Beechcraft]]. Dit is ontwerp en word meestal gebruik vir streeks dienstestreeksdienste. Dit word ook gebruik vir die vervoer van vrag, as 'n koporatiewekorporatiewe vervoermiddel en deur verskeie regeringregerings- en militêre instansies. Produksie is gestaak in Oktober 2002 omrede die mark groter vliegtuie begin gebruik het.<ref name="GSO1">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/be1900.htm|title=Beech 1900 Airliner|work=globalsecurity.org|accessdate=4 August 2018}}</ref>
 
DieProduksie vliegtuig was ontwerp om passasiersis in alleOktober weerstoestande2002 tegestaak kanomrede dradie vanafmark lughawens met relatiewe kort aanloopbane. Ditbegin het 'nom togafstand van 970 km, maar min lugrederye gebruik die vliegtuig se togafstand ten volle. In terme van die aantalgroter vliegtuie gebou en steeds inte gebruik, is dit een van die mees gewildste 19-sitplek passasiersvliegtuie ooit.<ref name="GSOGSO1">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/c-12jbe1900.htm|title=C-12J|author=JohnBeech 1900 PikeAirliner|work=globalsecurity.org|accessdate=184 JanuaryAugust 20152018}}</ref>
 
Die vliegtuig was ontwerp om passasiers in alle weerstoestande te kan dra vanaf lughawens met relatief kort aanloopbane. Dit het 'n togafstand van 970 km, maar min lugrederye gebruik die vliegtuig se togafstand ten volle. In terme van die aantal vliegtuie gebou en steeds in gebruik, is dit een van die gewildste 19-sitplek passasiersvliegtuie ooit.<ref name="GSO">{{cite web|url=http://www.globalsecurity.org/military/systems/aircraft/c-12j.htm|title=C-12J|author=John Pike|work=globalsecurity.org|accessdate=18 January 2015}}</ref>
 
== Verwysings ==
81 769

wysigings