Verskil tussen weergawes van "Cessna 208 Caravan"

geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Iraqi Air Force Cessna 208 Caravan training mission.jpg|duimnael|regs|Aangedryf deur 'n [[turboskroef]] met hoë vlerk en vaste, driewiel landingswieledriewiellandingswiele]]
Die '''Cessna 208 Caravan''' is 'n veeldoelige [[vliegtuig]] wat deur [[Cessna]] vervaardig word. HulleDie hetprojek die projekis op 20 November 1981 aangekondig en die prototipe het sy nooiensvlug op 9 Desember 1982 voltooi. Die ''Federal Aviation Administration'' het die produksie modelproduksiemodel in Oktober 1984 gesertifiseer. Die ''Cargomaster'' vrag variant was ontwikkel vir [[FedEx]]. Die ''Super Cargomaster 208B'' het in 1986 begin vlieg en daaruit is die passasiersvliegtuig, die ''208B Grand Caravan'', ontwikkel. Daar word na die vliegtuig verwys as 'n bosvliegtuig.
 
Die ''Cargomaster'' vragvariant is vir [[FedEx]] ontwikkel. Die ''Super Cargomaster 208B'' het in 1986 begin vlieg en daaruit is die [[passasiersvliegtuig]], die ''208B Grand Caravan'', ontwikkel. Daar word na die vliegtuig verwys as 'n bosvliegtuig.
Die hoë vlerke word ondersteun met stutte en die vliegtuig kan nege passasiers vervoer, die kajuit is drukvry. Dit word aangedryf deur 'n Pratt & Whitney Canada PT6A [[turboskroef]] motor en het 'n nie-terugtrekbare driewiel tipe landinswiele. Dit kan ook met ski's of vlotte toegerus word.
 
Die hoë vlerke word ondersteun met stutte en die vliegtuig kan nege passasiers vervoer, die kajuit is drukvry. Dit word aangedryf deur 'n Pratt & Whitney Canada PT6A [[turboskroef]] motor en het 'n nie-terugtrekbare driewiel tipedriewieltipe landinswielelandingswiele. Dit kan ook met ski's of vlotte toegerus word.
 
== Eksterne skakels ==
93 441

wysigings