Verskil tussen weergawes van "Laser"

50 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
[[Lêer:LASERLight Amplification by Stimulated Emission of Radiation.jpg|duimnael|300px|Laser]]
[[Lêer:Laser sizes.jpg|duimnael|300px|Lasers wissel in grootte van mikroskopies [[diodelaser]]s (bo) met talle toepassings, tot rugbyveld groot [[neodymium]] [[glas]] lasers (onder) wat gebruik word vir ''inertial confinement fusion'', [[kernwapen]]navorsing en ander hoë energiedigtheid fisika eksperimente.]]
[[Lêer:Starfire_Optical_Range_-_sodium_laser.jpg|duimnael|300px|'n [[Dye-laser]] by die ''Starfire Optical Range'' word vir [[LIDAR]]- en lasergidsster-eksperimente gebruik. Dit is ingestel op die [[Fraunhoferlyne|natrium D-lyn]] en kan [[natrium]]atome in die [[Aarde se atmosfeer|mesosfeer]] opwek. Die gloeiende natriumgas lewer dan 'n kunsmatige ligpunt wat dien as verwysingspunt vir teleskope. Hul kompenserende [[optika]] benut hierdie ligpunt om beelde te lewer wat minder deur atmosferiese steurings benadeel word.]]
Anonieme gebruiker