Saab 2000: Verskil tussen weergawes

750 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
Verbeter
(Verbeter)
(Verbeter)
{{Infoboks-Vliegtuig
Die '''Saab 2000''' is 'n tweemotorige hoë spoed [[turboskroef]] aangedrewe [[vliegtuig]] gebou deur ''Saab''. Dit is ontwerp om 50-80 passasiers te vervoer teen 'n kruissnelhied van 655 km/h. Produksie het plaasgevind in [[Linköping]] in die suide van [[Swede]]. Di eerste Saab 2000's het in Maart 1992 sy nooiensvlug voltooi en het sy lugwaardigheids sertifikaat gekry in 1994. Die laaste vliegtuig is afgelewer in April 1999, slegs 63 eenhede was gebou. Teen Julie 2018 was daar slegs 24 eenhede nog in gebruik.
|naam=Saab 2000
|subsjabloon=
|beeld=Lêer:Etihad Saab 2000 take off.jpg
|byskrif=<center>Saab 2000 in Etihad Regional livery taking off at [[Düsseldorf Airport]] in 2014</center>
|tipe=[[Passasiersvliegtuig]]
|vervaardiger=SAAB
|ontwerper=
|eerste vlug=26 Maart 1992
|bekendstelling=30 Augustus 1994
|vrygestel=
|onttrek=
|status=Aktief, word nie meer vervaardig nie.
|hoofgebruiker=Eastern Airways
|meer gebruikers=Loganair <br> PenAir
|vervaardig=1992–1999
|aantal gebou=63<ref>"World Airliner Census". ''Flight International'', Volume 184, Number 5403, 13–19 August 2013, pp.&nbsp;40–58.</ref>
|programkoste=
|eenheidskoste=
|ontwikkel van=[[Saab 340]]
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Saab 2000''' is 'n tweemotorige hoë spoed [[turboskroef]] aangedrewe [[vliegtuig]] gebou deur ''Saab''. Dit is ontwerp om 50-80 passasiers te vervoer teen 'n kruissnelhied van 655 km/h. Produksie het plaasgevind in [[Linköping]] in die suide van [[Swede]]. DiDie eerste Saab 2000's het in Maart 1992 sy nooiensvlug voltooi en het sy lugwaardigheids sertifikaat gekry in 1994. Die laaste vliegtuig is afgelewer in April 1999, slegs 63 eenhede was gebou. Teen Julie 2018 was daar slegs 24 eenhede nog in gebruik.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Lugvaart-saadjie}}