Verskil tussen weergawes van "Eben Dönges"

8 grepe bygevoeg ,  6 maande gelede
== Vroeë lewe ==
[[Beeld:Ds TC Dönges.jpg|duimnael|links|170px|Eben Dönges se vader, ds. Theophilus Christiaan Dönges, was van 1890 tot 1929 'n predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|NG Kerk]], onder meer van 1896 tot 1903 die tweede leraar van die [[NG gemeente Bothaville]].]]
Dönges was die seun van eerw. Theophilus Christiaan Dönges en Cornelia Hendrika Appeldoorn Cruywagen. Hy het in [[Kroonstad]] en [[Boshof]] skoolgegaan en het in 1915 aan die Hoërskool Robertson gematrikuleer. Hy is vir harde werk beloon met die Thomas Louwbeurs en is gevolglik na die [[Universiteit Stellenbosch|Victoria-kollege]] waar hy ’n aktiewe rol gespeel het in die studentelewe waar hyen ondervoorsitter van die studenteraad was. In 1918 verwerf hy die [[B.A.-graad|B.A.-]] en in 1919 die M.A.-graad in filosofie, wat hy albei met lof geslaag het. Hierdeur word hy beloon met die Koningin Victoria-toekenning vir oorsese studie maar hy het dit nie benut nie. In 1920 het hy registratuur van die [[Vrystaat]]se Regter-president, Etienne de Villiers, in [[Bloemfontein]] geword en in die regte begin studeer. Die volgende jaar is hy na Engeland waar hy in 1922 die LL.B.-graad aan die [[Universiteit van Londen]] met lof behaal. In 1923 het hy dit opgevolg met ’n soortgelyke graad van die [[Universiteit van Suid-Afrika]], terwyl hy aan die London School of Economics gestudeerd het en deur middel van die Middle Temple tot die balie toegelaat is. Hy het aan die einde van 1923 terugkeer na Suid-Afrika en in 1925 verwerf hy die LL.D.-graad aan die Universiteit van Londen.
 
In 1920 het hy registrateur van die [[Vrystaat]]se Regterpresident, Etienne de Villiers, in [[Bloemfontein]] geword en in die regte begin studeer. Die volgende jaar is hy na Engeland waar hy in 1922 die LL.B.-graad aan die [[Universiteit van Londen]] met lof behaal. In 1923 het hy dit opgevolg met ’n soortgelyke graad van die [[Universiteit van Suid-Afrika]], terwyl hy aan die London School of Economics gestudeer het en deur middel van die Middle Temple tot die balie toegelaat is. Hy het aan die einde van 1923 terugkeer na Suid-Afrika en in 1925 verwerf hy die LL.D.-graad aan die Universiteit van Londen.
 
== Koerantman ==
80 368

wysigings