Penwortel: Verskil tussen weergawes

9 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Etiket: 2017-bronwysiging
By boomsoorte soos [[Denneboom|denne]], [[Eike|eikebome]] en [[es]] anker die wortel die [[boom]] en verseker dit dat die plant water en voedingstowwe uit die dieper grondlae kan trek. Ander plante maak 'n sterk, verdikte penwortel vir die berging van voedsel. Penwortels kom voor by eenjarige en meerjarige plante. Afhangende van die plantsoort kan die vorm van die wortel baie verskil. Die wortel kan van kort tot baie lang wees. Dit kan rond, konies of silindervormig wees.
 
'n Aantal penwortels word as as voedsel vir mens of dier gebruik. Voorbeelde hiervan is wortels en beetsoorte. In verdikte wortels kan belangrike voedingstowwe voorkom soos [[Suiker|sukrose]] (in [[Suikerbeet|suiker beet]]) en [[inulien]] en [[fruktose]] (in sigorei).
 
By 'n aantal plantsoorte, soos die [[perdeblom]], kan 'n stuk van die penwortel 'n nuwe plant vorm. Die plant kan homself dus so vermeerder.
|[[Lêer:Plant_taproot.jpg|duimnael|268x268px|Penwortel van 'n jong boom]]
|}
== Literatuur ==
 
== Bronne ==
* Van der Schyff, H.P.: Algemene Plantkunde, 5de Uitgawe, J.L. van Schaik, 1987.
* ISBN 0-627-01347-3
 
{{Normdata}}
[[Kategorie:Plantkunde]]
[[Kategorie:Biologie]]
33 021

wysigings