Verskil tussen weergawes van "Cessna 208 Caravan"

Verbeter
(Verbeter)
{{Infoboks-Vliegtuig
[[Lêer:Iraqi Air Force Cessna 208 Caravan training mission.jpg|duimnael|regs|Aangedryf deur 'n [[turboskroef]] met hoë vlerk en vaste, driewiellandingswiele]]
|naam=
|subsjabloon=
|beeld=Lêer:Iraqi Air Force Cessna 208 Caravan training mission.jpg
[[Lêer:Iraqi Air Force Cessna 208 Caravan training mission.jpg|duimnael|regs|byskrif=<center>Aangedryf deur 'n [[turboskroef]] met hoë vlerk en vaste, driewiellandingswiele]]</center>
|tipe=Veeldoelige vliegtuig
|vervaardiger=Cessna
|ontwerper=
|eerste vlug=9 Desember 1992
|bekendstelling=1984
|vrygestel=
|onttrek=
|status=Aktief en in produksie
|hoofgebruiker=FedEx Feeder
|meer gebruikers=Braziliaanse Lugmag <br> Afghaanse Lugmag <br> Colombiaanse Lugmag
|vorige gebruikers=
|vervaardig=1982 tot tans
|aantal gebou=2,600 (Nov 2017)<ref name=Textron14nov2017/>
|programkoste=
|eenheidskoste=208 Caravan: US$ 2.32 miljoen<br/>208B Grand Caravan EX: US$2.685 miljoen (2019)<ref name=BCA-2019>{{cite magazine |url= https://aviationweek.com/site-files/aviationweek.com/files/datasheets/gated/BCA_201906.pdf |title= Purchase Planning Handbook |magazine= Business & Commercial Aviation |date= June 2019 |publisher= Aviation Week Network |url-access= subscription}}</ref>
|ontwikkel van=
|variante met eie artikels=
}}
Die '''Cessna 208 Caravan''' is 'n veeldoelige [[vliegtuig]] wat deur [[Cessna]] vervaardig word. Die projek is op 20 November 1981 aangekondig en die prototipe het sy nooiensvlug op 9 Desember 1982 voltooi. Die ''Federal Aviation Administration'' het die produksiemodel in Oktober 1984 gesertifiseer.